Kyk ook:
Amptelike webblad: www.nhka.org
In 2016 besluit die Hervormde kerk, soos die NG Kerk, om ruimte te maak vir selfdegeslagverhoudings:
In Mei 2022 breek die CRCA (Christian Reformed Churches of Australia) alle bande met die Hervormde kerk (en die NG Kerk) weens hulle standpunt oor selfdegeslagverhoudings.
- CRCA breek alle bande met die NG Kerk (Mei 2022)