Kyk ook:
Tuisblad: ngkerk.net
Argief: kerkargief.co.za
Vir NG Kerk dokumentasie, kyk
- Kerkordes: ngkerk.net/dokumente
- Agendas, notules en kerkordes: kerkargief.co.za/acta
Drie sendingkerke
Die drie sendingkerke wat deel was van die sogenaamde “familie van die NG Kerk”, is:
- Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk (NGSK): Hierdie kerk is in die 19de eeu gestig vir bruin lidmate. Dit was ‘n afsonderlike kerk, met sendingwerk gedoen deur die NG Kerk onder bruin gemeenskappe.
- Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika (NGKA): Hierdie kerk is gestig vir swart Afrikane. Dit was ook ‘n sendingkerk onder toesig van die NG Kerk.
- Reformed Church in Africa (RCA): Hierdie kerk is gestig vir Indiërs in Suid-Afrika, hoofsaaklik in Natal.
Intussen het ‘n gedeelte van die NGKA met die NGSK saamgesmelt en staan tans bekend as die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK/URCSA).
Kyk ook
- Skokkende geskiedenis van die NG Kerk sedert 2000
- Lys van NG gemeentes wat doleer
- Verdediging van Die Strand se sewe aantygings
- ‘n Geloofsverklaring
- Homoseksualiteit: vrae en antwoorde
- NG Kerk 2019 besluit oor SGV: Vrae en antwoorde
- NG gemeentes se verklarings ná 2019 besluit oor SGV
- Die NG Kerk en homoseksualiteit
- Die NG Kerk en Jesus se opstanding
- Die NG Kerk en die duiwel/bose
- Die NG Kerk en skrifgesag
- Die NG Kerk en Jesus se maagdelike verwekking
- Die NG Kerk en gendergeregtigheid
- Die NG Kerk en teologiese opleiding
- Die NG Kerk en aborsie
- Opsomming van skokkende NG Kerk-besluite
- Lys van pleitskrifte aan NG Kerk leierskap
- Lys van leerdwaling aanklagtes
Alles behalwe die Evangelie.
Vra die gewone NG Kerkganger om vir jou die Evangelie te verduidelik en jy gaan maar sukkel om antwoorde te kry… Dis nou tensy hy self gegaan het en ‘n bietjie bybelstudie en navorsing gedoen het. Op sy beste sal hulle dinge se soos: Jesus het vir ons gesterf. Of Jesus het opgestaan. Maar selfs dit sal sommige mense nie eers kan se nie.
Met daardie toestand is dit geen wonder oor die ‘veranderings’ in die NG-Kerk se teologie.