Kyk ook:
Neels Jackson was Beeld se kerksakejoernalis. Vanaf 2014 tot einde 2018 was hy Kerkbode se nuusredakteur: voor hom was Jean Oosthuizen die nuusredakteur en ná hom het Le Roux Schoeman hom vanaf 1 Januarie 2019 afgelos.
Hy is die skrywer van die boek Geloof, Hoop en Liefde. Kyk Geloof, Hoop en Liefde: 2 Februarie 2014 – Neels Jackson (onderhoud op Dagbreek).
Hy het ook die boek Jesus vir almal – Die gay-gesprek in die kerk geskryf (kyk Jesus se liefdevolle vertolking van die wet)
Sy simpatie lê by die meer liberale teologie/teoloë. Hy het onder andere met Adrio König gehaak tydens ’n debat waar König ander aangevat het oor Jesus se letterlike opstanding (kyk ‘Ek het vir u te veel respek om te sê u jok’). Hy is ook openlik progay.
Lewe ná reëlsgodsdiens: Neels Jackson oor sy geloofspad
Hier volg ’n lys van artikels oor hom:
- Só werk die anatomie van ’n kerkskeuring (25 Feb 2024)
- ’n Hamer maak nooit heel nie (14 Mei 2023. Oor Koinonia Sinode)
- Laat sak swaard van vergelding (29 Jan 2023. Verdedig Peter Nagel.)
- Die enigste manier om oor die evangelie te praat? (27 Okt 2022)
- Mensgerigte godsdiens? Die diepste motivering is die liefde van Christus (24 Okt 2022)
- Oor ’n mensgerigte godsdiens (12 Okt 2022)
- Luister na gay mense se verhale voordat jy die eerste klip gooi (3 Sep 2022)
- Neels Jackson: Liefde bly, want Stefaans se geloof verskil van Johan s’n (19 Jun 2022)
- NG Kerk begryp al hoe meer gay mense en hul seksualiteit (20 Feb 22)
- As ons Hom wil volg, moet ons na gays luister (4 Nov 2021)
- Hoffie Hofmeyr vs Neels Jackson (2021):
- NGK moet reg kies, al is keuses ongewild (27 Jun 2021. Antwoord op Neels Jackson.)
- Resensie van NG boek het erge leuen (20 Junie 2021. Neels verdedig vir Julian Müller.)
- NG oorsig dans tussen objektief en subjektief (13 Jun 2021. Kommentaar op Neels Jackson se boek)
- Die NG Kerk gee gehoor aan Jesus se wekroep om liefde (9 Mei 2021)
- NG Kerk: ‘Kleiner, verder van mag … gesonder’ (5 Mei 2021)
- Is dít wat die doleerders verwerp? (11 Jan 2021)
- Jesus se liefdevolle vertolking van die wet (André Bartlett, 27 Des 2020)
- As Jesus kon kniel, kan boere óók (26 Jul 2020)
- Megakerk is dalk té charismaties (12 Mei 2019)
- Moderamen tik Neels Jackson en André Bartlett oor die vingers vir hulle vervolging van Dirkie van der Spuy (19 Nov 2016)
- NG Kerk-manne slinger beskuldigings oor gays (30 Okt 2016)
- Gesprek op Facebook oor homoseksualiteit
- Kyk ook wat skryf hy oor die boek, Die Trojaanse Perd in die NG Kerk in Boek ‘kwaadwillig’ wat NGK kap oor Bybel.
- Dit ís boos, Jackson, deur Slabbert Le Cornu, na aanleiding van Gays: Die kerke moet weer dink.
- Watter evangelie verkondig Kerkbode? Neels Jackson probeer kritici stil maak (Wynand Louw) en Kerkbode ontstel (Johannes de Koning)
- Alles in die Woord van God is nie die woorde van God
As Kerkbode se nuusredakteur het hy ’n hele aantal artikels laat plaas wat onbybelse idees bevorder. Kyk byvoorbeeld: