Nelis Janse van Rensburg is verkies tot moderator van die NG Kerk se Algemene Sinode in Oktober 2015. Hy het Nelus Niemandt opgevolg. Dit is tydens hierdie sinode waar die NG Kerk ruimte geskep het vir predikante om in homoseksuele verhoudinge te staan. Nelis is self progay.
Hier volg ʼn paar artikels oor hom:
- Nelis Janse van Rensburg | Algemene Sinode 2023: Dán sal die kerk in die nagloed van die ontmoeting met haar Hoof, nuut getuig, nuut sy liefde beliggaam … (20 Sep 2023)
- Kruisverhoor: Elke gemeente bepaal sy kultuur (en salaris) (18 Des 2022)
- Moderator van die NGK vra omverskoning vir apartheid (24 Sep 2022)
- Dwaalleer? Dis onsin, sê NG Kerk (8 Aug 2021)
- Video: NG Kerk staan binne haar belydenis – Nelis Janse van Rensburg (28 Jul 2021)
- Deur ’n Godsbesef oorrompel (28 Feb 2021)
- Nelis Janse van Rensburg se argumente ongeldig (Jan Louw, 24 Jan 2021)
- Liberale teologie in die NG Kerk? (21 Okt 2020)
- Moderator sê jammer aan ‘broer’ wat sê hy’s verraai (15 Okt 2020)
- Nelis reageer op dolerende gemeentes (30 Sep 2020)
- Dit is tyd vir aanbeweeg (25 Sep 2019)
- Gemeente ‘kies liefde bo vrees’ met aanstelling van gay leraar (17 Feb 2019)
- Is dié afwykings ‘gawes van God’? (5 Nov 2018)
- Nelis Janse van Rensburg erken hy is progay (17 Sep 2018)
- Hanlie gesels (weer) met Nelis Janse van Rensburg (20 Nov 2016)
- Nelis, wat is die doel van die Algemene Sinode? (Nov 2016, reaksie op Youtube video)
- Op soek na ʼn weg om saam kerk te wees (Sep 2016)
- ’n Lewegewende verskil (6 Nov 2015)
- ʼn Openbare nota aan die moderator van die nuwe gay kerk (deur Somerset Morkel)
- Hanlie Retief gesels met Nelis Janse van Rensburg (10 Okt 2015)
- Nuwe moderator: ‘Kreatiewe oplossing is nodig’ (Okt 2015)
Ja Nelis v Rensburg jy is absoluut teen God se Woord soos die Woord waarsku (valse profeet) Wat gaan jou verskoning voor die Wit Troon wees.
Good day Rev. Janse van Rensburg
As a so- called coloured, I thank you for being bold to apologize for the horrendous role the ‘NG kerk’ played during the apartheid years. Many innocent people had died in South Africa because of the participation your church had in the nationalist government.
I strongly believe that the platform in Genadendal was not sufficient to do such. An apology is owed to the nation in humbleness and in true humiliation. This would have shown the world utmost remorse.
I also praise Prof. Allan Boesak for his role in the Belhar confession and the fight against segregation and marginalisation in South Africa. I pray God’s hand over you and your denomination.
The Lord bless you and keep you. The Lord make His face shine on you and be gracious to you. The Lord turn His face towards you and give you His peace.
Blessings
Rev. Roger Belford
Cape Town