Kyk ook: |
Hieronder volg die lys van beswaarskrifte wat ingehandig is tydens die NG Kerk se buitengewone algemene sinode 2016. Op die ou einde is geen van hierdie beswaarskrifte bespreek nie.
Lys van beswaarskrifte:
(Uit Algemene sinode agenda 2016):
- Gravamen – Kerkraad NGK Burgersfort
- Gravamen – Kerkraad NGK Fouriesburg
- Beswaarskrif – NGK Fouriesburg
- NIE ONTVANKLIK
- Gravamen – T&A de Jager NGK Burgersfort
- Gravamen – Kerkraad NGK Piet Plessis
- Appèl – WL Basson, Humansdorp
- Appèl – WL Basson Motivering
- Beswaarskrif – PJ de Villiers, Parow-Noord
- Beskrywingspunt – Kerkraad NGK Hoopstad
- Beskrywingspunt – Ring van Estoire
- Besluit – Kerkraad NGK Sasolburg-Fakkel
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Bethal-Oos
- Beswaarskrif – Kerkraad Greylingstad
- Beswaarskrif – NGK Ermelo-Oos Selkerk
- Beswaarskrif – CH Badenhorst, Secunda
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Kokstad
- NIE ONTVANKLIK
- Beswaarskrif – Leraar M Vosloo, NGK die Strand
- Beswaarskrif – B&M Vosloo
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Bethal-Oos
- Beswaarskrif – M Fullard
- Gravamen – C van Wyk
- Gravamen – Kerkraad NGK Witbank-Panorama
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Lydenburg
- Appèl – Lidmate NGK Stanford
- Beswaarskrif – T Boshoff, Grootbrakrivier
- Beswaarskrif – JJ Smit, Parowvallei-Oos
- Appèl – A Oberholzer, Potchefstroom Vyfhoek
- Appèl – Kerkraad NGK Burgersfort
- Appèl – Kerkraad NGK Lydenburg
- Appèl – PJ de Villiers, Parow-Noord
- Appèl – WL Basson, Humansdorp
- Gravamen – Prof J JvRensburg
- NIE ONTVANKLIK
- Beskrywingspunt – Jong proponente en predikante
- Beskrywingspunt – Voornemende predikante, Fakulteit Teologie, US
- Beswaar teen appèlle – A vd Westhuizen
- Beswaar teen appèlle – B Nel
- Beswaar teen appèlle – R Lourens
- Beswaar teen appèlle – du Preez, du Preez, Louw, Conradie
- Beswaar teen appèlle – Els, Els, Delport
- Beswaar teen appèlle – Rabie, Jacobs, de Swardt, Combrinck, Combrinck
- Beswaarskrif – J Murray
- Beswaarskrif – Dr SJ Louw, Leraar NGK Eendracht
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Eendracht
- Beswaarskrif – Dr JH Ernst
- Beswaarskrif – F Lötter
- Beswaarskrif – Dr F Budding, Krantzkloof
- Beswaarskrif – P du Plessis, Pietersburg-Noord
- Beswaarskrif – I Davel
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Robertson Moedergemeente
- Gravamen – A Coetsee, Lydenburg Moedergemeente
- Gravamen – R Smith, Lydenburg Moedergemeente
- Gravamen – B & T Olivier, Burgersfort
- Gravamen – H Schultz & R van Zyl, Horison-Noord
- Gravamen – Kerkraad NGK Riversdal
- NIE ONTVANKLIK
- Gravamen – G Viljoen, Lydenburg Moedergemeente
- Gravamen – P Botha, Lydenburg Moedergemeente
- Griefskrif – AP Oberholzer, Potchefstroom
- Beswaarskrif – L & M Raymond, Krantzkloof
- Beswaarskrif – PJ le Roux, Napier
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Marikana (Magaliesberg Gesinskerk)
- Beswaarskrif – Presbytery of Central Africa
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Burgersdorp
- Beswaarskrif – JS Zaayman (emeritus), Worcester-Brandwag
- Beskrywingspunt – Kerkraad NGK Secunda-Oos
- Beswaarskrif – M Beukes
- Beswaarskrif – D Conlon
- Voorlegging – JD Kirkpatrick
- Standpunt – Kerkraad NGK Bergville
- Standpunt – Kerkraad NGK Burgersdorp
- Standpunt – C Basson
- Standpunt – Kerkraad NGK Joubertina
- Standpunt – KZN Sinode
- Standpunt – Kerkraad NGK Marquard
- Standpunt – Kerkraad NGK Stubenvale
- Standpunt – Kerkraad NGK Witbank-Panorama
- NIE ONTVANKLIK
- Verklaring – Kerkraad NGK George
- Voorlegging – WJB Esterhuizen
- Gravamen – Kerkraad NGK Dundee
- Voorlegging – Prop H Pienaar
- NIE ONTVANKLIK
- Getuienis – NGK in Namibië
- Beswaarskrif – Mostert, Liebenberg, Venter, Venter
- Beswaarskrif – Ring van Riversdal
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Citrusdal
- Beswaarskrif – JA Griesel
- Beswaarskrif –WD Strauss, Philippolis
- Beswaarskrif –WD Strauss, Philippolis
- Beswaarskrif –WD Strauss, Philippolis
- Beswaarskrif –WD Strauss, Philippolis
- Beswaarskrif – Ring van Heidelberg
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Eendracht (duplikaat)
- Beswaarskrif – H de Jager, Lydenburg
- Beswaarskrif – Ds C Smith, NGK Suider-Stand
- NIE ONTVANKLIK
- Beswaarskrif – S Strauss en gemeentelede, Philippolis
- Beswaarskrif – S Strauss en gemeentelede, Philippolis (Belhar)
- Beswaarskrif – J Mansfield
- NIE ONTVANKLIK
- Beswaarskrif – G Bekker, Gordonsbaai
- Gravamen – Kerkraad NGK Witbank-Vallei
- Gravamen – Kerkraad NGK Witbank-Vallei
- Gravamen – Kerkraad NGK Witbank-Vallei
- Gravamen – Kerkraad NGK Witbank-Vallei
- Gravamen – Kerkraad NGK Witbank-Suid
- Gravamen – Ring van Witbank
- Gravamen – H de Klerk, Pietermaritzburg-Noord
- NIE ONTVANKLIK
- Gravamen – Kerkraad NGK Charl Cilliers
- Beswaarskrif – Gemeentelede NGK Pietermaritzburg-Noord
- Brief – FS Mulder
- Gravamen – Kerkraad NGK Stilbaai
- Gravamen – F de Jager, Burgersfort
- Beswaarskrif – D de Wet, Suider-Strand
- Voorlegging – Dr A Bartlett
- Brief – Kerkraad NGK Victoria-Wes
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Boksburgpark
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Victoria-Wes
- Beswaarskrif – Kerkraad NGK Springs-Oos
- NIE ONTVANKLIK
- Beswaarskrif – P Coetzee, Suider-Strand
- Gravamen – WHJ Smit, Helderberg
- Beswaarskrif – L & C Kellerman, Mosselbaai
- Gravamen – A de Kock, Burgersfort
- Beswaarskrif – EM van Eeden, Strand
- Beswaarskrif – E & E Brooks, Boshof
- Voorlegging – B du Toit, F Cronjé, T Bosman, K Odendaal
- Voorlegging – F Cronjé
- NIE ONTVANKLIK
- NIE ONTVANKLIK
- NIE ONTVANKLIK
- NIE ONTVANKLIK
- Voorlegging – Egpare in burgerlike verbintenisse