Kyk ook: |
Die volgende NG gemeentes het hulle openlik uitgespreek teen die NG Kerk se Algemene Sinode besluit oor homoseksualiteit:
Gemeentes teen besluit
- Blanco
- Durbanville Bergsig
- George Moedergemeente
- Groblersdal
- Heilbron
- Kerksondermure
- Kokstad
- Koppies Weltevrede
- Marquard
- Middelburg-Suid
- Misgund (NB)
- Moreleta Park
- Otjiwarongo
- Piet Retief (NB)
- Rietfontein-Suid
- Rustenburg-suid
- Secunda-Goedehoop
- Tafelberg (2019)
- Witfield
- Vaalrivier
Sinodes/Ringe teen besluit
Sinodes of ringe teen die besluit:
- Louis Trichardt (Ringskommissie)
- Wes-Transvaalse sinode
- Kerkraadslede stap uit vergadering met moderator
Ander kerke
Ander kerke se reaksie op hierdie besluit:
- Geloofsbond van Hervormde Gemeentes oor NGK homo-besluit
- Klassis Moot van GKSA oor NGK homo-besluit
- APK oor NGK 2015 homo-besluit
- SA’s NGK and SSM (Christian Reformed Churches of Australia)
Geen standpunt
Dit is een ding om ín God te glo; dit is egter ’n ander ding óm God te glo. – RC Sproul |
Daar is egter ’n aantal gemeentes wat nie ’n standpunt oor die kwessie het nie of ’n baie flou standpunt het. Dit is interessant dat beide hierdie groep en selfs die progay groep die Bybel as belangrik beskou, maar die argument word gebruik dat dit die interpretasie is wat verskil. Dit is egter baie duidelik wat die Bybel oor hierdie onderwerp sê.
Pro gay
En dan is daar selfs gemeentes wat ’n progay stelling ingeneem het: