Kyk ook:
Noag het 16 kleinseuns gehad.
Jafet
1. Gomer
Afstammelinge: Gomeriete was die voorgangers van Franse en Spanjaarde. Die taal van Walliesers is Gomeraeg genoem toe hulle die Britse eilande die eerste keer binne getrek het.
Verwysings in die Bybel: Esegiël 38:6
Kyk: Gomer (Wikipedia)
2. Magog
Afstammelinge: Romenië, Oekraïne
Verwysings in die Bybel: Esegiël 38:15, Esegiël 39:2
Kyk: Magog (Bible) (Wikipedia)
3. Madai
Afstammelinge: Iranese (Elam, seun van Sem, word ook gesien as die voorvader van Iran)
Verwysings in die Bybel: Daniël 6:8, 12, 15
Kyk: Madai (Wikipedia)
4. Jawan
Afstammelinge: Jawan is die Hebreeuse woord vir Griekeland
Verwysings in die Bybel: Daniël 8:21, Genesis 10:4
Kyk: Javan (Wikipedia)
5. Tubal
Afstammelinge: Die stad Tobolsk in Georgië is waarskynlik na Tubal vernoem.
Verwysings in die Bybel: Esegiël 39:1
Kyk: Tubal (Wikipedia)
6. Mesek
Afstammelinge: Russe
Mesek is die oorspronklike naam vir Moskou, die hoofstad van Rusland. Die gebied van Meshchera, naby Moskou, is na Mesek vernoem.
Kyk: Meshech (Wikipedia)
7. Tiras
Afstammelinge: Joego-Slawië
Tiras, ook gespel “Thuras”, het Thor geword, die god van donder van die Noorse volk.
Donderdag (“Thursday”) kom ook daarvan.
Kyk: Tiras (Wikipedia)
Sem
8. Elam
Afstammelinge: Elam is die antieke naam vir Persië. Vandag is dit Iran. (Madai, seun van Jafet, word ook gesien as die voorvader van Iran.)
Kyk: Elam, son of Shem (Wikipedia)
9. Assur
Afstammelinge: Assur is die Hebreeuse naam vir Assirië.
Kyk: Assur (Wikipedia)
10. Arpagsad
Afstammelinge: Die volk Israel kom uit Arpagsad.
Huidige land: Suidelike deel van Irak
Kyk: Argachshad (Wikipedia), Arpagsad (eCKE), Who were the Chaldeans in the Bible? (Got Questions)
11. Lud
Afstammelinge: Wes-Turkye
Kyk: Lud, son of Shem (Wikipedia)
12. Aram
Afstammelinge: Aram is die Hebreeuse woord vir Sirië. Hulle het Aramees gepraat. Voor die Griekse koninkryk, was Aramees die wêreldtaal.
Kyk: Aram, son of Shem (Wikipedia)
Gam
13. Kus
Kus was die voorganger van die Kussiete. Selfs in 93 nC is Etiopiërs nog Kussiete genoem volgens die geskiedskrywer Josefus.
14. Misraim
Misraim is die Hebreeuse woord vir Egipte. Hy was die stigter van Egipte ná die Toring van Babel.
15. Put
Put het Libië in Afrika ontdek en ’n antieke rivier in Moore is na hom vernoem.
Kyk: Phut (creationwiki), Put (wikipedia), Descendants of Phut
16. Kanaän
Toe Gam vir Noag gespot het toe hy dronk was, het Noag vir Gam se jongste seun, Kanaän, vervloek (Genesis 9:24-27).
Die land Kanaän is welbekend tydens die uittog van Israel uit Egipte. In die tyd van die Romeinse wêreldryk is dit Palestinië genoem.
Kyk: Canaan (Wikipedia), Canaan (son of Ham)
Chinese
Dit is nie seker uit watter seun van Noag die Chinese afstam nie, maar sekere bronne beweer dat hulle uit Gam afstam. Kyk:
Bronne
- 6 000 jaar volgens die Bybel, Deel 10.1 (Hennie Mouton)
- Josephus and Genesis Chapter Ten (Answers in Genesis)
- The Table of Nations in Genesis 10 (Bible history)
- What is the Table of Nations? (Got Questions)
- Who were the sons of Noah, and what happened to them and their descendants? (Got Questions)
- What happened to nations descended from Noah’s son Shem? (AskNoah)