Kyk ook:
- Die NG Kerk in 2022
- Namibië sinode 2022 (17-19 Mrt 2022)
- Vrystaat Sinode 2022 (8-10 Mrt 2022)
- Sinode Noord-Kaapland 2022 (9-13 Mei 2022)
- Sinode Goudland 2022 (21-22 Jun 2022)
- Oostelike Sinode 2022 (1-2 Aug 2022)
- Hoëveld Sinode 2022 (18-20 Okt 2022)
NG Kerk se Noordelike Sinode het gaan op 16-20 Oktober 2022 plaasvind.
Die volgende punte op die sakelys is van belang:
- Beskrywingspunt: Ring van Louis Trichardt 2022
- Beskrywingspunt: Gemeente Pretoria oor taaldiversiteit
- Noordelike Sinode gee riglyne oor doleasie
Opsomming
- Die voorstel van die Ring van Louis Trichardt is verwerp
- Daar is besluit om nie ’n eie teologiese seminarium te oorweeg nie, en om voort te gaan om voornemende predikante vir opleiding by die huidige teologiese fakulteite te stuur. Waardering is uitgespreek vir die “goeie werk” wat by hierdie teologiese fakulteite gedoen word.
- Aangaande die Algemene Sinode se 2019-besluit oor SGV word besluit dat die sinode hulleself “verbind om saam met individue en gemeentes na maniere te soek om mekaar te bly vashou” en ook dat die sinode “die feit (betreur) dat daar weereens oor mense gepraat word en nie met hulle nie.
Artikels
- Thuli Madonsela oor Beyers Naudé, ‘innerlike koue’ en haar (gebrek aan) politieke planne (17 Okt 2022)
- ‘Ek sien nie die NG Kerk waarin ek tuis is in die media nie,’ sê ekonoom by sinode in Bosveld (19 Okt 2022)
- Noordelike Sinode: Wye waardering vir opleiding by UP Fakulteit, CMR-Noord sê hoe hulle moes afskaal, koers verander (20 Okt 2022)
- CMR-Noord ‘verheug’ oor uitspraak wat hul status herstel (20 Okt 2022)
- Hoffie Hofmeyr skryf: Sinodegangers moet hulself deeglik ondersoek (31 Okt 2022)
- Herderlike brief Noordelike Sinode