Offers in die Ou Testament

Die volgende offers kom in die Bybel voor:

Inhoud: 1 Brandoffer, 2 Graanoffer/spysoffer, 3 Maaltydoffer/vredesoffer, 4 Sondeoffer/reinigingsoffer, 5 Skuldoffer, 6 Slagoffer, 7 Bronne.

1 Brandoffer

Levitikus 1

(letterlik in Hebreeus: “wat opgaan”)

2 Graanoffer/spysoffer

Levitikus 2

Strong se konkordansie: H4503sacrificial offering (usually bloodless and voluntary), 1. gift, tribute, offering, present, oblation, sacrifice, meat offering, a. gift, present, b. tribute, c. offering (to God), d. grain offering

3 Maaltydoffer/vredesoffer

Levitikus 3

In Engels word na die “peace offering” verwys wat ooreenstem met die betekenis van die Hebreeuse woord (H8002).

Strong se konkordansie: H8002

Levitikus 7:11-18 onderskei tussen drie verskillende maaltydoffers:

  1. dankoffer
  2. gelofte-offer
  3. vrywillige offer

4 Sondeoffer/reinigingsoffer

Levitikus 4-5

Ander naam: Reinigingsoffer

Strong se konkordansie: H2403

5 Skuldoffer

Levitikus 5:14 en verder

6 Slagoffer

Levitikus 22:23

Ander naam: Vrywillige offer

Slagoffer kom van die Hebreeuse woord “om te slag” af.

Ander

  • Beweegoffer:Eksodus 29:24,26-27; Levitikus 7:30,34; Levitikus 8:27,29; Levitikus 9:21; Levitikus 10:14-15
  • Drankoffer: Genesis 35:14; Eksodus 25:29; Eksodus 30:9; Eksodus 37:16; Levitikus 23:13; Numeri 6:17; Numeri 15:5,7,10,24; Numeri 28:7,9,10,14,15,24; Numeri 29; 2 Konings 16:13; Psalm 116:13; Joël 1:9,13; Filippense 2:17; 2 Timoteus 4:6
  • Sondebok: Levitikus 16:10
  • Eerstelinge: Eksodus 13:2,12,15; Eksodus 22:29; Numeri 18:15; Deuteronomium 15:19,21; Deuteronomium 21:17; Lukas 2:23
  • Eerste oes: Eksodus 34:26

 

Bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui