Kyk ook:
- Wie is Julian Müller?
- Opstanding (2006, boek deur Julian Müller)
Volle titel: Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis
Publikasiedatum: April 2011
ISBN: 9780624058502
In Om te mag twyfel, wys Julian Müller weer waar hy staan.
Dit is so dat daar dinge in die Bybel is wat nie maklik verstaan kan word nie, maar dit is altyd interessant dat liberales soos Müller eerder besluit om in die hele Bybel wil twyfel as om moontlike verklarings te vind vir die moeilik verstaanbare dele in die Bybel (kyk ook Om God en die Bybel te verstaan).
Vir ander resensies oor die boek, kyk:
- Op vrye paaie van die Gees (Resensie deur Chris Jones)
- Om te mag twyfel. ’n Gelowige se reis deur Julian Müller (Artikel deur Gerda de Villiers)
- Ongelowige Thomas? Juis nie … (resensie deur Kirby van der Merwe)