Ope brief: teoloë pleit vir gays

Kyk ook:

Die volgende brief is aan die algemene sinode geskryf waarin gepleit word dat homoseksuele mense as volwaardige lidmate en ampsdraers in die NG Kerk aanvaar moet word.

Hier is ’n lys van nog petisies: Lys van petisies deur progays

***********

Ope brief aan die algemene sinode van die NG Kerk

Junie 2007

Geagte Susters en Broers

Die meeste van die ondergetekendes is lidmate van die NG Kerk, maar nie almal nie. Ons het egter almal verbintenisse met die NG Kerk – of deur familie, of deur vriende, of deur die geskiedenis. Ons is gelowige mense en rig hierdie Ope Brief in ons persoonlike hoedanigheid aan u omdat ons glo dat u tydens die Algemene Sinode van 2007 besluite gaan neem wat vir die evangelie van Jesus Christus in Suid-Afrika van besondere belang sal wees. Ons gebed is dat u deur u besluite tekens van hoop gaan oprig. Ons vra beleefd u aandag vir die volgende. Die Algemene Sinode van 2004 het “tekens van hoop” begin oprig toe hulle besluit het om van nuuts af na die kwessie van homoseksualiteit te kyk.

Die 2004-sinode het nog verder gegaan en om verskoning gevra aan gay mense en hulle families wat in die verlede deur die kerk se optrede diep seergemaak is. Daar is gays en familielede van gays onder die ondertekenaars van hierdie brief, en hulle aanvaar die verskoning van die Algemene Sinode.

Ons wil dit as ons oortuiging stel dat die meeste mense heteroseksueel gebore is, en sommige mense gay. Soos ’n heteroseksuele oriëntasie nie sonde is nie, so is ’n gay oriëntasie nie sonde nie. En soos ’n morele heteroseksuele leefwyse nie sonde is nie, so is ’n morele gay leefwyse nie sonde nie.

Ons aanbid ’n God van liefde en van geregtigheid. Waar daar haat en onreg is – tussen en teenoor rasse, geslagte, nasies, heteroseksueles en gays – is God bedroef. ’n Kerk, veral ’n kerk, moet haat en onreg afwys. Die Algemene Sinode word nou geroep om haat en onreg teen gays, in die samelewing én in die kerk, in die duidelikste taal af te wys.

Ons versoek die Algemene Sinode van 2007 – ons pleit by u – om voort te bou op die besluite van 2004. Ons pleit dat u gay mense, nes heteroseksueles, as volwaardige mense en as volwaardige lidmate sal erken, dat u vir die diversiteit wat onder mense bestaan, ruimte sal gee, en dat u die deur ook sal oopmaak vir dié kerkrade wat gelei word om openlike gay mense as ampsdraers te verkies of te beroep sonder om eise te stel wat nie vir ander mense geld nie.

Ons versoek u om ’n gestruktureerde proses van versoening tussen heteroseksuele en gay mense in die kerk aan die gang te sit.

Laastens pleit ons by u dat u nie deur besluite wat nou geneem word, die verskoning wat in 2004 gevra is, ongedaan sal maak nie.

Baie dankie vir u aandag.

ONDERTEKENAARS

ALFABETIESE LYS: ONDERTEKENAARS, OPE BRIEF AAN DIE ALGEMENE SINODE VAN DIE NG KERK, JUNIE 2007

  1. Ackerman, D (Denise) Prof Teoloog, UWK/US Kaapstad
  2. Adams, D (Denzil) Mnr Student Soutrivier
  3. Adams, S (Simon) Ds Predikant Volkskerk Stellenbosch
  4. Anderson, G (Graham) Mnr Pensioenaris Durbanville
  5. Anderson, G Pensioenaris Kaapstad
  6. Anderson, I Mnr SARS Pretoria
  7. Andrews, GJ (Greg) Rev Predikant Metodistekerk Kaapstad
  8. Annondale, A Somerset-Wes
  9. Anthonissen, CA (Carel) Dr Predikant Stellenbosch
  10. Anthonissen, JAS (Kobus) Dr Pastorale sielkundige Welgemoed
  11. Alberts, S (Sarie) Me Strand
  12. Arnolds, C (Cuglin) Mnr GIS-spesialis Pretoria
  13. Aucamp, L (Lara) Me Student Stellenbosch
  14. Avenant, E (Elizabeth) Me Klerk Pretoria
  15. Baard, RS (Sorita) Dr Teoloog Philadelphia, VSA
  16. Barton, PR Me Redaktrise Darling
  17. Bater, RO Mnr Bestuurder Kaapstad
  18. Basson, WD Mnr Onderwyser Stellenbosch
  19. Becker, C (Christo) Mnr IT Pretoria
  20. Bekker, M Me Regsadviseur Pretoria
  21. Benadé, R Past Pastoor Parow
  22. Beneke, P (Paul) Mnr Pensioenaris Pretoria
  23. Besseyer, D Mnr Besigheidsman Pretoria
  24. Bester, E (Elani) Me Binneshuisversiering Pretoria
  25. Bester, E (Evelyn) Me Kaapstad
  26. Bester, W (Willie) Mnr Kunstenaar Kuilsrivier
  27. Beukes, GJ Mnr Pensioenaris Kaapstad
  28. Boesak, AA (Allan) Dr Teoloog Somerset-Wes
  29. Boesak, E (Elna) Mev Joernalis Somerset-Wes
  30. Böhmer, AC (Anton) Mnr Kliniese sielkundige Londen
  31. Böhmer, R (Riëtte) Mev Pensioenaris Pretoria
  32. Böhmer, U (Udo) Mnr Argitek/Sakeman Pretoria
  33. Boonzaaier, D Durbanville
  34. Bosch, AE Mev Pensioenaris: Onderwys Pretoria/Tshwane
  35. Boshoff, A Me Museumkonsultant Pinelands
  36. Boshoff, A Mnr Brackenfell
  37. Bosman, ME Mev Ontvangsdame Paarl
  38. Bosman, FW Mnr Sakeman Paarl
  39. Botha, A Mev Tuisteskepper Somerset-Wes
  40. Botha, D (Danie) Mnr Skrywer/joernalis Kaapstad
  41. Botha, E (Elize) Prof Em-prof Afrikaanse Letterkunde Pretoria
  42. Botha, EC (Liesbeth) Prof Bestuurspan, US Stellenbosch
  43. Botha, HM Mev Tuisteskepper Paarl
  44. Botha, JM Mnr Brackenfell
  45. Botha, TJ (Theunis) Ds Predikant Stellenbosch
  46. Bothma, JF Rekenmeester Pretoria
  47. Brand, G (Gerrit) Dr Teoloog/filosoof/joernalis Kaapstad
  48. Brand, M (Marieke) Me PA Stellenbosch
  49. Brandt, BA Mej Brackenfell
  50. Bredenkamp, D (Daniel) Mnr Geoktroeerde rekenmeester Pretoria
  51. Buchner, L (Leon) Mnr Kurrikulumadviseur Kaapstad
  52. Buckle, D Mev Pensioenaris Seepunt
  53. Burger, A (Anél) Me Persoonlike assistant Pretoria
  54. Buys, R (Rudi) Prop Vryskutskrywer Kaapstad
  55. Calitz, CW Stellenbosch
  56. Carstens, C (Chris) Strand
  57. Carstens, PC Mnr Rekenmeester Centurion
  58. Carstens, RT Mnr Onderwyser Paarl
  59. Cauerneus, NN Joernalis Kaapstad
  60. Christians, J (Juanita) Me Regsadviseur Kaapstad
  61. Cilliers, C (Cecile) Dr Resensent/rubriekskrywer Vishoek
  62. Cilliers, JH (Johan) Prof Dosent, Teologie, US Stellenbosch
  63. Claassens, J (Juliana) Prof Ou-Testamentikus Richmond, VSA
  64. Cloete, AJ Mev Tuisteskepper Paarl
  65. Cloete, JH Mej IT Pretoria
  66. Coetzee, MA Me Sakevrou Pretoria
  67. Coetzer, C Mev Sakevrou Somerset-Wes
  68. Coetzer, D Mnr Sakeman Somerset-Wes
  69. Compaan, AL (Auke) Dr Predikant Durbanville
  70. Compaan, JC Mev Sekretaresse Paarl
  71. Conradie, J de Wet Mnr Boer Worcester
  72. Cornelissen,J (Jacques) Mnr Joernalis Pretoria
  73. Cox, Sharon Me Stadsraadslid Kaapstad
  74. Cook, J (Johann) Prof Antieke Studies, US Stellenbosch
  75. Crous, D Adv Advokaat Roodepoort
  76. Crous, T (Timo) Mnr Direkteur, maatskappye Roodepoort
  77. Daki, Y (Yvonne) Me Milnerton
  78. De Bruyn, P (Philip) Mnr Juwelier Pretoria
  79. Dednam, JG Mnr Kliëntebestuurder Pretoria
  80. De Gruchy, JW (John) Prof Godsdienswetenskap, UK Hermanus
  81. De Jager, FN (Nic) Mnr Akteur Stellenbosch
  82. De Jager, H Somerset-Wes
  83. De Jager, J (Johan) Mnr Eie onderneming Pretoria
  84. De Klerk, F Mev Tuisteskepper Paarl
  85. De Klerk, M Mnr Navigator Paarl
  86. De Klerk, N (Nico) Mnr Klerk Pretoria
  87. De Lange, J (Johnny) Mnr Adj-minister, Justisie Kaapstad
  88. De Lange, R Mnr IT Pretoria
  89. De Ville-Malan, DH Mnr Eiendomsagent Paarl
  90. De Ville-Malan, PR Mnr Akteur Paarl
  91. De Villiers, DE (Etienne)Prof Teoloog: Etikus, UP Pretoria
  92. De Villiers, E Mev Tuisteskepper Senekal
  93. De Villiers J (Joan) Mev Staatsamptenaar Pretoria
  94. De Villiers JF Mnr Boer Senekal
  95. De Villiers, P Bibliotekaris Pretoria
  96. De Vos, P (Pierre) Prof Regsfakulteit, UWK Kaapstad
  97. De Vries, EM (Elma) Dr Mediese dokter Kaapstad
  98. De Vries, I (Izak) Mnr Opvoedkundige uitgewer Kaapstad
  99. Dolby, CL Kaapstad
  100. Douglas, L (Laurika) Mev Pensioenaris: Onderwys Loevenstein
  101. Douglas, U (Ursula) Me Bestuurder Kenilworth
  102. Dreyer, Y (Yolanda) Prof Teologie: Ned Herv Kerk in Afrika Pretoria
  103. Driver, W (Wayne) Mnr Haarkapper Vishoek
  104. Du Plessis, H (Hubert) Dr Komponis Stellenbosch
  105. Du Plessis, I Me Onderwyseres Pretoria
  106. Du Plessis, JA (Josef) Mnr Verkope Pretoria
  107. Du Plessis, JM Dr Sielkundige Strand
  108. Du Plessis, L (Leonie) Me Binenshuisversierder Seepunt
  109. Du Plessis, N Mnr Ouditeur Pretoria
  110. Du Plessis, R (Ronetha) Me Wynberg
  111. Du Toit, AB (Andrie) Prof (Em) Nuwe-Testamentikus Pretoria
  112. Du Toit, H Mnr Verpleegkundige Pretoria
  113. Du Toit, P Bestuurder Pretoria
  114. Earle, C (Christo) Mnr Haarkapper Pretoria
  115. Engela, H Mev Pensioenaris Paarl
  116. Engelbrecht, HC Sielkundige Stellenbosch
  117. Engelbrecht, JA Mnr Dosent Stellenbosch
  118. Erasmus, D (Daniël) Mnr Sakeman Pretoria
  119. Esterhuizen, P (Pierre) Mnr CSC Pretoria
  120. Esterhuyse, K Ds Predikant Kuilsrivier
  121. Faasen, R Ontwerper Pretoria
  122. Fester, G (Gertrude) Dr Oud-lid, Geslags- Kaapstad gelykheidskommissie
  123. Fick, PC Mej Kraaifontein
  124. Field, G (Geoff) Mnr Argitek Kaapstad
  125. Field, M (Mollie) Dr Mediese dokter (Afgetree) Kaapstad
  126. Fiff, F Mnr Navorser Kaapstad
  127. Fillis, C (Carlton) Mnr Blackheath
  128. Fine, D (Derrick) Mnr HIV/Vigs-konsultant Kaapstad
  129. Fismer, A Mev Lektor Paarl
  130. Fismer, E Mnr Hospitaalbestuurder Paarl
  131. Foot, M Mev Sakevrou Paarl
  132. Foster, PH Dr Dosent, US Stellenbosch
  133. Fourie, W (Wynand) Mnr “Gelowige” Vancouver, Kanada
  134. Fourie, P (Pieter) Dr Predikant, Verenigende Geref Kerk Bellville
  135. Fourie, L (Liz) Mev Arbeidsterapeut Mitchell’s Plain
  136. Fox, P (Peter) Rev Predikant, Presbiteriaanse Kerk Kaapstad
  137. Flemmer, C Mnr Bankwese Pretoria
  138. Freeman, A Mnr Onderwyser Centurion
  139. Freesman, J (Janine) Rev Predikant Pretoria
  140. Gaum, AH (André) Mnr LP Kaapstad
  141. Gaum, FM (Frits) Dr Predikant Kaapstad
  142. Gaum, IC (Ilse) Mev Ouditeur Kaapstad
  143. Gaum, HJ (Henda) Mev Tuisteskepper Kaapstad
  144. Gaum, LE (Lina) Me Musiekdirekteur Durbanville
  145. Gaum, LLB (Laurie) Ds Predikant Durbanville
  146. Geland, R Mnr Bestuurder Kaapstad
  147. Geldenhuys, M (Morné) Mnr Rekenmeester Pretoria
  148. Geldenhuys, T (Turner) Strand
  149. Gorgulmo, JDE Mnr CA Stellenbosch
  150. Gosling, J (John) Dr Psigiater Kaapstad
  151. Gouws, R Mnr Soldaat Pretoria
  152. Gouws, SB Mnr Eie besigheid Pretoria
  153. Gray, B (Barry) Rev Priester (Anglikaans) Kalkbaai
  154. Greeff, A (Anthony) Mnr Pretoria
  155. Greyling, C (Christo) Ds Predikant:World Mission Johannesburg
  156. Grobbelaar, CG Mev Dosent Somerset-Wes
  157. Grobbelaar, CJ Mnr Prokureur Somerset-Wes
  158. Grobbelaar, JJ Wetenskaplike Kaapzicht
  159. Groenewald, A (Aletta) Mev Pensioenaris Stellenbosch
  160. Groenewald, A (Alphonso) Dr Teologie: Ou Testament, UP Pretoria
  161. Groenewald, G (Gawie) Mnr Pensioenaris Stellenbosch
  162. Hahn, AF Mnr Skrywer Brooklyn
  163. Hahn, RD Mnr Bankier Kaapstad
  164. Hanekom, C Kaapstad
  165. Harris, A Mev Pensioenaris Kuilsrivier
  166. Hattingh, L (Letta) Me Pensioenaris Somerset-Wes
  167. Heinzelmann, S Mev Tuisteskepper Paarl
  168. Heyns, F (Fanus) Dr Narkotiseur Pinelands
  169. Hewetson, JJB (Jan) Mnr Strand
  170. Hoffman, CH (Liena) Ds Deeltydse dosent, Teologie Stellenbosch
  171. Hoffman, L (Louw) Prof Landbou: US Stellenbosch
  172. Hoffman, L (Lynn) Me Navorser Stellenbosch
  173. Hofmeyr, A (Annalet) Mev Tuisteskepper Somerset-Wes
  174. Hofmeyr, GS (George) Mnr Historikus Somerset-Wes
  175. Hofmeyr, M (Murray) Dr Universiteitsdosent Louis Trichardt
  176. Hofmeyr, S (Steve) Mnr Sanger Pretoria
  177. Holman, R (Roland) Kaapstad
  178. Hulme, S Mev Klerk Pretoria
  179. Human, LH (Lourens) Dr Sielkundige Pretoria
  180. Jacobs, I Me Fotograaf Pretoria
  181. Jacobus, L (Loretta) Me Adj-minister, Korrektiewe Dienste Kaapstad Janse Van Vuuren, A Me Gasvryheidbedryf Stellenbosch
  182. Jansen Van Vuuren, R Tuinboukundige Pretoria
  183. Jenneker, BWB (Bruce) Rev Priester (Angl – St George’s) Kaapstad
  184. Jones, C (Chris) Dr Predikant Ceres-Vallei
  185. Jonge Poerink, BC Mnr Bestuurder Somerset-Wes
  186. Jonge Poerink, BL Mev Verkoopsdame Somerset-Wes Jonk, FL Mnr Klerk Pretoria
  187. Jonker, LC (Louis) Prof Dosent, Teologie, US Stellenbosch
  188. Jonker, W (Willie) Mnr Kunstenaar George Jordaan, AC Analis Bellville
  189. Jordaan, AM Mev Bankbestuurder Kuilsrivier
  190. Jordaan, W Mnr Personeelbeampte Strand
  191. Joubert, E Mev Pensioenaris Paarl
  192. Joubert, SW Mev Pensioenaris Paarl
  193. Kadale, R (Rhoda) Me Menseregte-aktivis Kaapstad
  194. Kerkstra, ME Me Sekretaresse Stellenbosch
  195. Kessell, D Mnr Konsultant Kaapstad
  196. King, M Joernalis Kaapstad
  197. Kirkwood, G Skrywer Kaapstad
  198. Kitching, J (Jan) Mnr Pensioenaris Pretoria
  199. Klasee, P (Piet) Mnr Digitale konsultant Kaapstad
  200. Kleinhans, I Mev Advertensiebestuurder Centurion
  201. Klue, SJ Mnr Brackenfell
  202. Knobel, D (Deon) Prof Em-prof, Regsgeneeskunde Kaapstad
  203. Kok, L (Lucille) Mev Tuisteskepper Vishoek
  204. Königk, C (Celia) Mev Rekeningebestuurder Pretoria/Tshwane
  205. Kooij, PL (Pieter) Mnr Pensioenaris Kaapstad
  206. Kotzé, DJ Mnr Student Stellenbosch
  207. Kotzé, I (Isabel) Me Strand
  208. Kotzé, J (Julia) Me Strand
  209. Kotzé, JJ (Judy) Proponent, NG Kerk Durbanville
  210. Kriel, G Mnr Bouer Paarl
  211. Kruger, Nell Rondebosch
  212. Kruger, Jan Rondebosch
  213. Kukkuk, C (Coenie) Mnr Prokureur Pretoria
  214. Kühne, PJ (Petrus) Ds Predikant Bloemfontein
  215. Kruger, CA Mnr Pensioenaris Pretoria
  216. Kruger, FPV Mnr Eie besigheid Pretoria
  217. Kyou, L (Lilly) Me IT-spesialis San Francisco
  218. Lambrechts, H (Hugo) Mnr Diplomaat Pretoria
  219. Lambrechts, MJ Mev Pensoenaris Bellville
  220. Lampbrecht, L (Lizl) Me Sielkundige Bellville
  221. Landman, C (Christina) Prof Direkteur: Navorsings- Pretoria instituut, Unisa
  222. Lane, B Onderwyser Somerset-Wes
  223. Language, A (Andries) Mnr Rekenmeester Boksburg
  224. Lawrence, E (Estelle) Dr Mediese dokter Kaapstad
  225. Lennox, M Mej Brackenfell
  226. Leonard, G (Gerrit) Mnr Promotor Elarduspark
  227. Le Roux, A Mev Kunstenaar Paarl
  228. Le Roux, A Me Navoser Stellenbosch
  229. Le Roux, CJ Me Restaurantbestuurder Paarl
  230. Le Roux, F Mnr Senior bestuurder Johannesburg
  231. Le Roux, M (Marlene) Me Dir, Gehore-ontw, Kunstekaap Kaapstad
  232. Le Roux, N (Niel) Dr Uitv hoof: Suidoosterfees Kaapstad
  233. Lester, Terry I Sub-deken, St George’s Kaapstad
  234. Liebenberg, A (André) Mnr Kaapstad
  235. Liebenberg, E Mev Tuisteskepper Paarl
  236. Liebenberg, E Mnr Brackenfell
  237. Liebenberg, H Mev Tuisteskepper Strand
  238. Liebenberg, L Mev Brackenfell
  239. Lombard, C (Christo) Prof Teologie, UWK Parow
  240. Lotz, L (Llewellyn) Mnr Rekenmeester Kaapstad
  241. Lourens, D Mnr Bellville
  242. Louw, CL Mev Tuisteskepper Paarl
  243. Louw, CS Mnr Pensioenaris/Ouditeur Paarl
  244. Louw, D (Daan) Mnr Finansiële adviseur Durbanville
  245. Louw, J (Jacobus) Dr Mediese dokter Paarl
  246. Louw, J Mnr Intereur-ontwerper Paarl
  247. Louw, Ronel Me SAPD Kaapstad
  248. Loveday, RK Mnr Redakteur Kaapstad
  249. Lucas, JW Kaapstad
  250. Lurek, L Me Kunstenaar Vishoek
  251. MacMaster, L (Llewellyn) Ds Dosent, Teologie, US Stellenbosch
  252. Magerman, A (Andrew) Mnr Finansiële kontroleerder Pretoria
  253. Marais, CF Mnr Verteenwoordiger Plattekloof
  254. Marais, DD Mnr Bestuurder Paarl
  255. Marais, H Mev Tuisteskepper Pinelands
  256. Marais, H Mev Tuisteskepper Paarl
  257. Marais, R Me Student Pinelands
  258. Marais, LM Mnr Ingenieur Pietermaritzburg
  259. Marais, N Mnr Grafiese ontwerper Pietermaritzburg
  260. Marais, SA Mev Onderwys Paarl
  261. Maree, T-M (Teresa-Marié) Me Student Pretoria
  262. Maritz, D (Daniël) Mnr Koöperatief Johannesburg
  263. Maritz, PJ Rekenmeester Pretoria
  264. McKay, H (Henry) Mnr Stellenbosch
  265. Mehl, Evelyn Me Oud-onderwyser Kaapstad
  266. Meiring, LL Ds Predikant Pretoria
  267. Meissenheimer, EM Mej Student Paarl
  268. Meissenheimer, J Me Verpleegster Paarl
  269. Meissenheimer, LC Mnr Korrektiewe Dienste Paarl
  270. Meyer, A Mev Onderwyser Strand
  271. Meyer, DP Mnr Onderwyser Strand
  272. Meyer, J Ds Pastorale berader Pretoria
  273. Mitchell, S (Sharrone) Me Student: UWK Belhar
  274. Momberg, EA Mev Tuisteskepper Paarl
  275. Moller, WL Joernalis Kaapstad
  276. Momberg, M (Martie) Me Skrywer/kommunikasiestrateeg Stellenbosch
  277. Momberg, M Mnr Administrasie Pretoria
  278. Morkel, JDV Me Lektrise Bellville
  279. Morkel, CA Mnr Argitek Bellville
  280. Morris, K Mev Stellenbosch
  281. Mouton, E (Elna) Prof Dekaan: Teologie, US Stellenbosch
  282. Müggenburg, I Mev Tuisteskepper Paarl
  283. Müggenburg, E Mnr Eie besigheid Paarl
  284. Mulder, H (Hendrik) Mnr Finansiële bestuurder Pretoria
  285. Müller, A (André) Ds Predikant Pretoria
  286. Müller, JC (Julian) Prof Praktiese Teologie, UP Pretoria
  287. Müller, Z (Zirkia) Mev Maatskaplike werk Pretoria
  288. Müller, JG Bellville
  289. Murray, M (Marc) Akademikus Kaapstad
  290. Muthien-Engender, B Me GEM Johannesburg
  291. Myburgh, MJ Mev Pensioenaris Strand
  292. Mylne, H (Henry) Mnr Regisseur:TV,teater,rolprente Johannesburg
  293. Neethling, DC Mnr Handelaar Somerset-Wes
  294. Neethling, SL Mnr Opvoeder Rondebosch
  295. Nel, Andries Mnr Lid, Parlement (LP) Tshwane
  296. Nel, A (Bertus) Mnr Restaurantbestuurder Stellenbosch
  297. Nel, CF Mnr Dosent Pretoria
  298. Nel, DT (Danie) Dr Predikant Wynberg
  299. Nel, G (Gerrard) Mnr CSR Pretoria
  300. Nel, J (Jola) Mev Tuisteskepper Wynberg
  301. Nel, M Me Stellenbosch
  302. Nell, IA (Ian) Dr Predikant/dosent Durbanville
  303. Nell, H Mej Radiografis Pretoria
  304. Nicholas, C (Christelle) Me Wynberg
  305. Nicholas, R (Robert) Mnr Wynberg
  306. Nicol, W (Willem) Dr Predikant (Em)/Teoloog Pretoria
  307. Nicol, J (Joke) Mev Maatskaplike werker Pretoria Niehaus, LJ Strand
  308. Niehaus, PE Strand
  309. Niemann, W (Willie) Mnr Pensioenaris Durbanville
  310. Niemann, WH Pensioenaris Kaapstad
  311. Nieuwoudt, W Pensioenaris Brackenfell
  312. Norman, R (Richard) Mnr Zonnebloem
  313. Oberholzer, A Joernalis Kaapstad
  314. Oberholzer, PH Ds Predikant Simonstad
  315. Oliver, P (Patricia) Mev Sielkundige Dieprivier, Kaapstad
  316. Oliver, G (Gordon) Rev Predikant: Unitariese Kerk Kaapstad
  317. Olivier, JP Mnr Brackenfell
  318. Oosthuizen, GH Mnr Pensioenaris Strand
  319. Oosthuysen, JC (Koos) Ds VGK-predikant Noordhoek
  320. Oosthuysen L (Lucia) Mev Tuisteskepper Noordhoek
  321. Opperman, M Dr Mediese dokter Pretoria
  322. Opperman, W (Willie) Mnr Eie onderneming Pretoria
  323. Otto, J Adviseur Pretoria
  324. Painter, Desmond Lektor Stellenbosch
  325. Park, T Prof Bestuurspan, US Stellenbosch
  326. Pepper, D (Denise) Kaapstad
  327. Perrt, R Bestuurder Johannesburg
  328. Perry, Y Me Biblioteek-asst Kuilsrivier
  329. Phosa, M IT Centurion
  330. Pienaar, C Mnr Rekenmeester Kaapstad
  331. Pienaar, GJ Mnr Projekbestuurder Pretoria
  332. Pienaar, S (Sunette) Dr “Gemeenskapsinterpreneur v/d Jaar 2006” Pretoria
  333. Pieterse, A (Abraham) Mnr Teologiestudent Stellenbosch
  334. Pieterse-Bouwman, J (Jos) Drs Oud-studenteadviseur
  335. Pretoria Pohl, S (Saret) Me Pretoria
  336. Potts, K (Katrina) Me Besturende direkteur Pretoria
  337. Pretorius, MD Mnr Pensioenaris Somerset-Wes
  338. Pretorius, O (Ockert) Mnr Sakeman Pretoria
  339. Pretorius, PC Mnr Sakeman Pretoria
  340. Prinsloo, H Somerset-Wes
  341. Prinsloo, JA Mnr DPS Pretoria
  342. Proctor, V (Vic) Mnr Bestuurder Kaapstad
  343. Punt, FL Mnr Onderwyser Bellville
  344. Punt, J (Jeremy) Prof Dosent Teologie, US Stellenbosch
  345. Rabe, F (Francois) Mnr Rekenaar-ingenieur Pretoria
  346. Rabe, J (Jacques) Mnr Apteker Pretoria
  347. Rabie, AE Mev Tuisteskepper Stellenbosch
  348. Rabie, Jan Stellenbosch
  349. Rademeyer, T Mej Brackenfell
  350. Reiners, R Mev Administrasie Pretoria
  351. Reynecke, D (Deon) Mnr Argitek Kaapstad
  352. Riekert, W (Wilma) Me Admin-beampte, US Stellenbosch
  353. Rix, KA Mnr Pensioenaris Kaapstad
  354. Roets, M Mej Restaurantbestuurder Paarl Roodt, S Bellville
  355. Roth, E (Egonne) Me Maatskaplike werker Israel
  356. Rothman, CD Mnr Fotograaf Pretoria
  357. Roesch, N Mnr Programmaker Pretoria
  358. Routledge, J (Jeremy) Mnr Koördineerder Kaapstad
  359. Russell, D (David) Biskop Anglikaanse Kerk Rosebank
  360. Scheepers, J (Jean) Pensioenaris Pretoria
  361. Scheuer, A (André) Mnr Ingenieur Pretoria
  362. Schutte, PJ Mnr Musikant Pretoria
  363. Schippers, J Mnr Lid, Parlement (LP) Tulbach
  364. Sim, Y (Yolande) Me Eie sake-onderneming Wierdapark
  365. Singleton, JP Mnr Sakeman Goodwood
  366. Smal, AP Mev Tuisteskepper Somerset-Wes
  367. Smit, C Mev Tuisteskepper Paarl
  368. Smit, D (Deblésse) Me Kantoorhoof: Prov Tesourie Kaapstad
  369. Smit, DJ Mnr Onderwyser Strand
  370. Smit, J Mnr Sakeman Paarl
  371. Smit, KN Mev Sjef Kaapstad
  372. Smith, NJ (Nico) Dr Predikant/oud-professor Pretoria
  373. Smith, M Mnr Pensioenaris Gloucester, Brittanje
  374. Smith, M Mev Tuisteskepper Gloucester, Brittanje
  375. Smith, R Mev Protea-hoogte
  376. Smith, T (Tracy) Me Koördineerder Kaapstad
  377. Smook, EM (Ella) Me Verslaggewer Kaapstad
  378. Snyders, A Mej Pensioenaris Pretoria
  379. Snyman, E (Eugienne) Me Administratiewe beampte Westonaria
  380. Snyman, HJ (Henning) Prof Afr Letterkunde, UK Kaapstad
  381. Souter, GM Mev Pensioenaris Strand
  382. Stander, EB Sakeman Pretoria
  383. Stander, HJ Somerset-Wes Stander, M Mev Pensioenaris Paarl
  384. Stassen, SL (Stéfan) Dr Predikant Bloemfontein
  385. Steenkamp, E (Estelle) Me Boekredakteur Bellville
  386. Steinke, L Claremont
  387. Steinke, WG Claremont
  388. Stenekamp, AG Mnr Student Bloemfontein
  389. Stenekamp, E Mev Entimoloog Brackenfell
  390. Stenekamp, E Mev Skrywer Paarl
  391. Stenekamp, G Mnr Pensioenaris Paarl
  392. Steyn, CJ (Chris) Ds Predikant Kemptonpark
  393. Steyn, C (Christo) Mnr Ingenieur Kaapstad
  394. Steyn, GJ (Gert) Prof Teologie: Nuwe Testament UP Pretoria
  395. Steyn, JPH Mnr Pensioenaris Somerset-Wes
  396. Steyn, L (Lavisa) Me Strand
  397. Steyn, L Mnr Brackenfell Steyn, MWF Strand
  398. Stout, HJ Haarkapper Pretoria
  399. Strydom, JC Johannesburg
  400. Swart, C (Christiaan) Mnr Student Pretoria
  401. Swart, EM Mej Verkoopbestuurder Pretoria
  402. Swart, S (Sandra) Me Dosent Stellenbosch
  403. Swart, S (Suzette) Me Durbanville
  404. Sweetnam, B (Brian) Mnr Tegnikus Pretoria
  405. Taljaard, A (Anlené) Me Best: Beyers Naudésentrum Stellenbosch
  406. Taljaard, JJ Sielkundige Durbanville
  407. Terreblanche R (Reinette) Mev Stellenbosch Theunissen, D Bibliotekaris Pretoria
  408. Theron, A Pensioenaris Pretoria
  409. Theron, J (Hannes) Mnr Pensioenaris Bettysbaai
  410. Theron, L (Lidia) Mev Pensioenaris Bettysbaai
  411. Theron, L Mnr Uitvoerende Amptenaar Sunningdale
  412. Theron, M (Maretha) Me Stellenbosch
  413. Truter,FS Bestuurder Pretoria Turck, F (Frederick) Vishoek
  414. Uren, JM (Jonathan) Mnr Hotelier Pretoria
  415. Valentine, M (Marlow) Me Koördineerder Wynberg
  416. Valentine, MG Mnr Bestuurder Kaapstad Van Biljon, M (Madeleine) Mev Skrywer Wynberg
  417. Van Buren, C (Christa) Mev Tuisteskepper Vishoek
  418. Van den Berg, D (Danie) Mnr Makelaar Pretoria
  419. Van den Heever R (Randall) Mnr Lid, Parlement (LP) Beaufort-Wes
  420. Van der Laan, R (Rudi) Mnr Rekenmeester Pretoria
  421. Van der Merwe, C (Chris) Prof Afrikaans: UK Kaapstad
  422. Van der Merwe, C (Cor) Mnr Stadsbeplanner Kaapstad
  423. Van der Merwe, I Mnr Onderwyser Somerset-Wes Van der Merwe, K (Kotie) Strand
  424. Van der Merwe, M (Marida) Me Onderwyser Stellenbosch
  425. Van der Merwe, S Strand Van der Merwe, SJ Pretoria
  426. Van der Merwe, AJ Lektor Kaapstad
  427. Van der Merwe, CJ Dr Narkotiseur Pretoria
  428. Van der Merwe, DC Mnr Kaapstad
  429. Van der Walt, A Beleggingspesialis Pretoria
  430. Van der Walt, H (Henry) Mnr Koördineerder Centurion
  431. Van der Westhuizen, N (Naas) Dr Mediese spesialis Kaapstad
  432. Van der Westhuizen, WB Sielkundige Stellenbosch
  433. Van Deventer, C (Claire) Dr Mediese dokter Potchefstroom-Tlokwe
  434. Van Deventer, W Dr Predikant/Dosent Potchefstroom-Tlokwe (Wilhelm) (NW-Universiteit)
  435. Van Dyk, D (Delene) Me Pretoria
  436. Van Huyssteen, H (Hester) Mev Tuisteskepper Princeton, VSA
  437. Van Huyssteen, JWV (Wentzel) Prof Teologie en Wetenskap Princeton, VSA
  438. Van Loggerenberg, M (Marietjie) Me Pastorale terapeut Pretoria
  439. Van Loggerenberg, J (Johan) Dr Dosent Pretoria
  440. Van Niekerk, D Mnr Kredietbestuurder Gordonsbaai
  441. Van Niekerk, GF Mnr Pensioenaris Riebeeck-Wes
  442. Van Niekerk, GWM Mev Tuisteskepper Riebeeck-Wes
  443. Van Niekerk, J Mnr Student Stellenbosch
  444. Van Niekerk, MW Mnr Student Pretoria
  445. Van Niekerk, S Mev Pensioenaris Kampsbaai
  446. Van Pletzen, M (Mias) Mnr Ingenieur Pretoria
  447. Van Renen, AL (Adri-Louise) Me Redakteur Durbanville
  448. Van Rensburg, A (Andrew) Mnr Konsultant Centurion
  449. Van Rensburg, BJ Mnr Durbanville
  450. Van Rooi, L (Leslie) Mnr Nagraads, Teologie Stellenbosch
  451. Van Rooyen, A (Ashley) Mnr Bemarkingsbestuurder Kaapstad
  452. Van Tonder, N Me Bestuurder Pretoria
  453. Van Wyk, E (Elise) Me Skrywer Kaapstad
  454. Van Wyk, P Eiendomsagent Pretoria
  455. Van Wyk, R Me Bestuurder Pretoria
  456. Van Wyk, SR Dr Tandarts Kaapstad
  457. Van Wyk, SW Mnr Brackenfell
  458. Van Zyl, JA Mnr Kraaifontein
  459. Van Zyl, MS Mnr Onderwyser Strand
  460. Van Zyl, MS (Tinus) Ds Predikant (emeritus) Kuilsrivier
  461. Veltman, JP Mnr Eie besigheid Pretoria
  462. Venter, MJ Mnr Verpleër Pretoria
  463. Vermaak, EC Mej Brackenfell
  464. Vermeulen, K (Keith) Rev Predikant (Metodis) Parlement-lessenaar SARK
  465. Vermeulen, S Mej Kraaifontein
  466. Viljoen, D (Deidré) Me North Riding, Johannesburg
  467. Viljoen, D Dr Narkotiseur Pretoria Viljoen, N (Nadia) Me Reisagent Centurion
  468. Visagie, CJ (Nelis) Mnr Oud-predikant/bestuurder Secunda
  469. Visser, H Me Onderwys Bloemfontein
  470. Visser, J (Jaco) Mnr Joernalis: Sake24 Kakamas/Kpstd Visser, J Mnr Boer Stellenbosch
  471. Visser, C (Chris) Mnr Kaapstad
  472. Viviers, M (Marthinus) Mnr Senior bestuurder Kemptonpark
  473. Vollgraaff, H Dr Museumkonsultant Goodwood Vorster, M Me Veeartsassistent Pretoria
  474. Vosloo, R (Robert) Dr Dosent, Teologie, US Stellenbosch
  475. Very, J (Johannes) Mnr Pensioenaris Pretoria
  476. Vurgarellis, B Rekenmeester Pretoria
  477. Walmsley, L (Linda) Kaapstad
  478. Walters, C (Coenraad) Mnr Onderwyser-bibliotekaris Somerset-Wes
  479. Wege, D (Deon) Dr Afgetrede veearts Kaapstad
  480. Wells, Bella Me Vishoek
  481. Wessels, W Mnr Interieur Pretoria
  482. Werver, G (Gerald) Mnr Pensioenaris Kaapstad
  483. Wessels, M Me Strand
  484. White, F (Frederick) Mnr Kassier Pretoria
  485. Williams, S (Sydney) Mnr Sakeman Kaapstad
  486. Wolmarans, FW Me Joernalis Bloemfontein
  487. Zondagh, SI Mnr Onderwyser Simonstad
  488. Zwamborn, HE Mnr Onderwyser Stellenbosch

4 thoughts on “Ope brief: teoloë pleit vir gays”

  1. Christene mag nie haar nie,MAAR HULLE IS ONDER GODDELIKKE VERPLIGTING OM TE HAAT DIT WAT SLEG IS,EN OM LIEF TE WEES VIR DIT WAT GOED IS.HOMOS BEHOORT TOEGELAAT TE WORD OM DIENSTE BY TE WOON,MAAR N ONREINE MENS WAT AANHOU OM HOMO SEKSUALITIET TE BEOEFEN MAG ONDER GEEN OMSTANDIGHEDE DEEL VAN CHRISTUS SE HEILIGE LIGGAAM(GEMEENTE)WEES NIE.ASSOSIASIE MET N ONBEROUVOLLE SONDAAAR MOET VERMY WORD.DIE MENSE WAT PLEIT VIR ONBEROUVOLLE HOMOS BEWYS DAT HULLE NIE JESUS OP AARDE VERTEENWOORDIG NIE.ANDER WAT BLOOT HIERDIE OPENBARE PLEITE VIR HOMOS AANVAAR DEMONSTREER DAT HULLE DEEL IS VAN DIE MAN VAN WETTELOOSHEID WAT IN GOD SE TEMPEL SIT.DIE GEDRAG VAN PRAKTISERENDE HOMOS,LESBIANS,QUEERS,TRANSVETIETE,MOET OOREENKOMSTIG GOD SE WOORD GEHAAT WORD,EN NIE DIE MENS NIE.MENSE WAT VASGEVANG IS IN “DOOIE WERKE”BEGEERTES VAN DIE VLEES KAN NOOIT DEEL WEES VAN JESUS SE LIGGAAM(GEMEENTE)NIE.

  2. Dit is nutteloos en n mors van tyd om enige praktiserende homo ,lesbian toe te laat in n n geestelike vergadering of byeenkoms.Die Bybel stel die vraag:”Weet julle nie,dat geen onsedelike mens God se koninkryk sal be erwe nie”
    Die beoefening van homoseksualiteit en ander vergrype wat teen die natuur ingaan kom neer op AFGODE DIENS”D.W.S,”PHALLIC WORSHIP OF TE WEL SEKS WORSHIP”
    DIE N.G KERK SE ONVERMOE OM HULLE GEMEENTES EN BEHEERLIGGAME EN DENKE VAN PREDIKANTE SKOON TE HOU BEWYS DAT HULLE NIE GOD SE HEILIGE GEES HET NIE EN NOG MINDER GOD SE ONDERSTEUNING

  3. Die Bybel is duidelik:Jesus het gekom om sondaars te red.Jesus het sy perfekte liggaam en lewe geoffer sodat ook lesbians en gays die ewige lewe kan nastreef.Ten einde baat te vind by die losprys offerande van Jesus se dood moet alle sondaars ophou om sonde te beoefen.Nie net die gewelddadige en leuenagtige mens nie,maar ook diegene wat verslaaf geraak het aan dobbel,drank,dwelms en onnatuurlike seks.God se duidelik 2 dinge moet plaasvind,naamlik n ommekeer van gedrag(conversion)asook opregte berou t.o.v sondes.Die enigste seks wat vir God Almagtig aanvaarbaar is,is die seks in n huwelik tussen n BIOLOGIESE MAN EN BIOLOGIESE VROU.SELFS IN SO N HETRO-SEKSUELE HUWELIK MAG DIE MAN NIE SY VROU SODIMISEER OF DERDE PARTYE IN HUWELIK TOELAAT NIE.GOD SIEN ALLES RAAK EN DAAR SAL N VERREKENING WEES.DIE BYBEL SE:”LAAT DIE HUWELIKSBED EERBAAR GEHOU WORD”.LET WEL DIE BYBEL VERWYS NIE NA N SINGLES,HOMO OF LESBIAN BED NIE.

  4. 1Corinthians 6:9.
    OR DO YOU NOT KNOW UNRIGHTEOUS PEOPLE WILL NOT INHERIT GOD’S KINGDOM.DO NOT BE MISLED.THOSE WHO ARE SEXUALLY IMMORAL,IDOLATERS,ADULTERERS,MEN WHO SUBMIT TO HOMO SEXUAL ACTS,MEN WHO PRACTISE HOMOSEXUALITY……..GREEDY PEOPLE WILL NOT INHERIT GOD’S KINGDOM
    GOD HET ONS GESKEP EN HY HET DIE ABSOLUTE REG OM AAN SY AANBIDDERS VOOR TE SKRYF HOE HULLE SAL LEEF.VERDER SE GOD SE WOORD:”BAD ASSOCIATIONS SPOIL USEFULL HABITS”VERDER GEE GOD OPDRAG IN SY WOORD:”HATE WHAT IS BAD AND LOVE WHAT IS GOOD”.IN DIE WARE GEMEENTE VAN GOD MAG N PRAKTISERENDE HOMO,LESBIAN NIE GEDOOP WORD NIE.JESUS EN JOHANNES DIE DOPER HET VOLWASSENES GEDOOP WAT GENOEGSAME FAKULITEITE GEHAD HET OM GELOOF TE VORM.DIE BYBEL SE TREK DIE OU PERSOONLIKHEID MET SY GEBRUIKE AF EN TREK DIE NUWE PERSOONLIKHEID WAT GESKEP IS OOREENKOMSTIG GOD SE WIL.GEVOLGLIK NOOI EK ALLE SEKSUELE PERVERSE MENSE UIT OM DIE NUWE PERSOONLIKHEID AAN TE TREK.EK VERMAAN OOK ALLE SEKSUELE PERVERSE MENSE:”GOD IS NIE EEN OM UIT TE TART NIE(BESPOT),WAT JY SAAI IS WAT JY SAL MAAI.NET OMDAT DIE WERELD MEER PERVERS GERAAK HET,BETEKEN DIT NIE DAT GOD SY REGVERDIGE STANDAARDE VIR MENSE VERLAAG HET NIE.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui