Aan die einde van 2020 het Johann Ernst ’n tugklag teen André Bartlett gelê. Aanvanklik was dit nie duidelik waaroor nie, maar dit het aan die lig gekom dat die klag teen hom was omdat hy valse inligting oor Chris van Wyk versprei het wat daartoe gelei het dat Chris by die menseregtekommissie aangekla is vir haatspraak (kyk Opsomming van klag van haatspraak teen Chris van Wyk).
Dit was hoofsaaklik oor dit wat Bartlett op 23 September 2018 in ‘Eers gays, dan ook pedofiele’ gesê het.
Bartlett is in Junie 2021 skuldig bevind aan die oortreding van die 9de gebod, naamlik “jy mag geen valse getuienis teen jou naaste gee nie”.
Hier volg ’n lys van artikels in datumvolgorde:
Aanvang van tugklag
- Dr. André Bartlett ‘vertroulik verhoor’ deur NG Kerk (4 Des 2020)
- Kerk swyg oor tugklag teen André Bartlett (20 Des 2020)
- Gays in die kerk: Bartlett win regsadvies in (12 Jan 2021)
- Lig sluier oor ondersoek na Bartlett (27 Jan 2021)
- Bartlett ‘sal geen ooreenkoms oor vertroulikheid teken’ (30 Jan 2021)
- Span in Bloem ondersoek klag deur Johann Ernst (2 Mrt 2021)
Bartlett word skuldig bevind
- André Bartlett-verhoor: Regstellende optrede geëis (25 Jun 2021)
- Bartlett onskuldig bevind op meeste klagte in gay-saak (25 Jun 2021)
- Openbare regstelling soos vereis deur ondersoekliggaam van die Ring van Johannesburg (30 Jun 2021)
- Johann Ernst: Reaksie op verhoor (Johann Ernst, 30 Jun 2021)
- ‘Ek is jammer vir die pyn’ – Bartlett aan Van Wyk (30 Jun 2021)
- André Bartlett, doen selfondersoek (Hoffie Hofmeyr, 30 Jun 2021)
- En as jou broer of suster sondig … (Jan Lubbe, 7 Jul 2021)
- Ds. Tokkie boos oor tugliggaam se vingers na hom wys (11 Jul 2021)
- En balk in eie oog? (Neels Jackson, 18 Jul 2021)
- Kerkberigte is misleidend (Henrietta Klaasing, 25 Jul 2021)
- Skoen wil voet nie pas (Johann Ernst, 25 Jul 2021)
Verdere verwikkelinge
- Tokkie se teregwysing oor ‘onbybelse’ optrede stáán (19 Des 2021)