Pedofilie is ’n afwyking waar ’n volwassene seksueel aangetrokke tot ’n jonger persoon, wat nog nie geslagsryp is nie, voel.
Die Bybel is nie baie duidelik oor pedofilie nie, maar dit is baie voor die handliggend dat dit ’n afskuwelike sonde is. As jy dit in ag neem is dit baie ironies dat baie Christene glad nie pedofilie erken as ’n seksuele oriëntasie nie maar wel homoseksualiteit, wat baie duidelik in die Bybel veroordeel word. In My gewete is gebind deur die Bybel en ons belydenisskrifte (18 September 2018) vra Chris van Wyk die volgende vraag: as ons seksuele oriëntasie as gawe van God erken en daarom goedkeur, hoekom nie ook pedofilie nie? Daarvoor is hy skerp gekritiseer (kyk NG teoloë reageer). Hennie Pienaar, ’n gay kampvegter en self ook gay, het hom selfs daarvoor by die MRK (menseregtekommissie) gaan aankla.
Die ironie is dat pedofilie steeds veld wen om erken te word as ’n seksuele oriëntasie. Kyk:
- California Legislature passes bill to soften criminal penalty for LGBT adults who have sex with underage teens (2 Sep 2020)
- Schools Teaching Pedophilia as a Sexual Orientation (1 Aug 2020)
- Professor argues it should be legal for grown men to have sex with children. Let that sink in. (24 Jan 2020)
- Pedophilia Being Taught As “Sexual Orientation” in California Schools | Dr. Duke Pesta & Alex Newman (18 Apr 2019)
- Scholar Calls Pedophilia ‘An Unchangeable Sexual Orientation’ that Should Be Accepted by Society (21 Jul 2018)
- If pedophilia is a sexual orientation, now what? (7 Aug 2016)
- ‘Paedophilia is natural and normal for males’ (5 Jul 2014)
- Nambla (North American man-boy love association)
Kyk ook
- Pedofilie (Wikipedia)
- What does the Bible say about pedophilia? (gotquestions.org)
- Homoseksualiteit en pedofilie
- Ope Brief aan die NG Kerk (Andre Bekker, 26 Maart 2020)
- Wie is André Bekker?
- Dominee van haatspraak aangekla oor pedofilie-uitsprake
- Homoseksualiteit
- Poligamie
- Poliamorie
- Bestialiteit
- Pedofilie