Kyk ook: |
Peter Nagel is senior lektor van Ou en Nuwe Testament by die Universiteit Stellenbosch.
Hy bevraagteken Jesus se godheid en is ook ’n universalis.
Kyk:
- Opsomming: Peter Nagel aangekla vir leerdwaling (2023)
- Kerkmense ‘het my teologies verkrag’, sê dominee (8 Jan 2023)
- NG teologiese dosent bevraagteken die Godheid van Jesus (Jun 2022)
- Testimony of Peter Harris at Stellenbosch University Theology Faculty (Jul 2021)
- Problematising the Divinity of Jesus: Why Jesus is Not θεός (einde 2019)
- RSG: Die gesag van heilige boeke soos die Bybel en die Koran (16 Junie 2019)
Geagte Dr. Ek het toevallig vandag die berig gelees waarin u sou beweer het dat Jesus nie God is nie. Vir wat dit werd is wil ek U graag ondersteun in u sienswyse. Ek glo onvoorwaardelik dat Jesus die seun van God is, maar nie God nie. Ek glo ook onvoorwaardelik in Jesus se verlossingsboodskap. Sal graag meer wil hoor van u ondersteunende skrifte en teologiese navorsing ten einde my oortuiging te staaf. Die Uwe, Tobi de Klerk.
Tobi(e), hoe versoen jy die idee dat Jesus die seun van God is, maar nie God nie?