Kyk ook: |
Piet Strauss was die moderator van die NG Kerk vanaf 2007 tot 2011. Nelus Niemandt het hom opgevolg as moderator.
Hy is behoudend, maar ’n mens is teleurgesteld dat toe hy moderator was hy nie standpunt ingeneem het teen openlike dwaalleringe in die NG Kerk nie.
In ‘n video-onderhoud op 15 Maart 2023 sê hy:
…homoseksualiteit of selfdegeslaghuwelike. Ek sou sê dat dit nie ‘n kernsaak is nie en om daaroor kerk te skeur sou regtig ‘n bietjie dwaas wees.
Hier volg ’n paar artikels oor hom:
- Eenheid van NG Kerk lê nie in ’n saamstem oor alles nie, maar wel oor kernsake – Piet Strauss (Kerkbode, 15 Mrt 2023)
- ’n Oggend by prof Piet Strauss (71): Oor taak, groepsgevoel en die individu (Kerkbode, 15 Mrt 2023)
- Drukgroep se styl pas nie by NGK se werkwyse (18 Oktober 2019)
- Piet Strauss oor AS 2013 (2013)
- Bybel bekoor met eenvoud (20 November 2011)
- Moderamen sê oor steun aan Strauss (3 Augustus 2010)
- Piet Strauss: “my voorouers was nie ape nie!” (2010)
- Piet Strauss se siening oor evolusie (2010): Hy glo nie in evolusie nie.
- ‘Opper klagtes oor teologiedosente so’ (22 Jun 2005)
Sy opinie oor die belydenis van Belhar is dat die NG Kerk Belhar moet aanvaar sonder dwang, dus voel hy dat gemeentelede kan besluit of hulle met Belhar wil assossieer of nie.