Kyk ook:
- Jerry Pillay verkies as nuwe WRK-hoofsekretaris (17 Jun 2022)
- UP stel hulle kurrikulum transformasie bekend (18 Aug 2021)
- Gereformeerde kerke open permanente kantoor by Vatikaan (8 Aug 2022)
Prof Pillay ontmoet Pous Francis in die Vatikaan
14 Junie 2016
Deur Ansa Heyl
Prof Jerry Pillay, Hoof van die Departement Kerkgeskiedenis en Kerkreg in UP se Fakulteit Teologie, het op 10 Junie 2016 met Pous Francis in die Vatikaanstad vergader.
Prof Pillay is ook President van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke, gebaseer in Hannover, Duitsland. Hulle het onder meer die dringendheid bespreek dat Gereformeerde en Rooms-Katolieke Christene saamwerk om die globale kwessies van armoede, godsdienstige geweld, omgewingskwessies en ongeregtighede aan te spreek. Hulle het ingestem om na die volgende stadium van sigbare Christelike eenheid en getuienis in die wêreld te beweeg.
Prof Pillay meets with Pope Francis in the Vatican | University of Pretoria
Faculty of Theology and Religion, News
Posted on June 14, 2016
Prof Jerry Pillay, Head of the Department of Church History and Church Polity in UP’s Faculty of Theology, met with Pope Francis on 10 June 2016 in the Vatican City.
Prof Pillay is also President of the World Communion of Reformed Churches, based in Hannover, Germany. Among other things, they discussed the urgency of Reformed and Roman Catholic Christians working together to address the global issues of poverty, religious violence, environmental issues and injustices. They have agreed to move to the next stage of visible Christian unity and witness in the world.
– Author Department of Church History and Church Polity
Published by Ansa Heyl