Kyk ook:
Ray Comfort is ’n moderne straatevangelis van Living waters ministries. Hier volg ’n paar voorbeelde van sy benadering:
Hy is ook ’n skeppingsleerder, maar dit is nie sy hooffokus nie.
Inhoudsopgawe: Aborsie, Evolusie en ateïste, Homoseksualiteit, Ander
Die volgende kan baie sterk aanbeveel word:
Aborsie
- 180 movie (18 Jan 2011): Hier maak Ray ’n ooreenkoms tussen die Sjoa (“holocaust”) en aborsie. Hy voer onderhoude met mense en baie dink vir ’n tweede keer oor hulle siening oor aborsie. Laai die video af van livingwaters.com of Youtube. Dit is ongeveer 30 minute lank.
- They were PRO ABORTION until they were asked THIS! (42 minute)
Evolusie en ateïste
- Evolution vs God (2 Sep 2019): Hier word gewys dat evolusie nie waarneembare (operasionele) wetenskap is nie deur onderhoude te voer met mense. Dit is ongeveer 30 minute lank. Kyk ook Evolution vs God – Ray Comfort.
- The Atheist Delusion (18 Jan 2016): Hoe om ateïste te oortuig van God met een eenvoudige vraag.
- Crazy Bible (24 Sep 2018): ’n 30 minute video oor ateïste.
Homoseksualiteit
- Audacity movie (14 Jun 2019): Homoseksualiteit
Ander
- Noah Movie (18 Jan 2014): Dit gaan oor Noag se vloed en vergelyk God se oordeel in die dae van Noag met die oordeel wat wag (2 Petrus 3:3-9). Dit is 30 minute lank. Om reguit na die fliek op youtube te kyk, gaan na Noah Movie HD official full version.
- “BANANA MAN” the Movie – Ray Comfort [2019 HD] (Youtube)
- Hell’s best kept secret
- How to Get On Fire for God: Video op Youtube.
Vir meer van Ray Comfort se preke, besoek sermonaudio.com en soek “Ray Comfort”.