RC Sproul

Kyk ook:

RC Sproul is ’n behoudende teoloog.

Hy het sy siening oor die ouderdom van die aarde verander: hy glo nou in ’n sesdagskepping.

Aanhalings

Geen neutrale opvoeding

There is no such thing as a neutral education. Every education, every curriculum has a viewpoint. That viewpoint either considers God in it or it does not. To teach children about life and the world in which they live without reference to God is to make a statement about God. It screams a statement. The message is either that there is no God or that God is irrelevant. Either way the message is the same – there is no God.

Daar is nie iets soos ‘n neutrale opvoeding nie. Alle opvoeding, elke kurrikulum het ‘n standpunt. Daardie standpunt beskou God óf daarin óf dit doen dit nie. Om kinders te leer van die lewe en die wêreld waarin hulle leef sonder om na God te verwys, is om ‘n stelling oor God te maak. Dit skree ‘n stelling. Die boodskap is óf dat daar geen God is nie óf dat God irrelevant is. Hoe dit ook al sy, die boodskap is dieselfde – daar is geen God nie.

Uit The Importance of Cultural Awareness (16 Jan 2009)

Kyk ook

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui