Laai gerus die volgende Afrikaanse sangbundeltjies af wat baie handig gebruik kan word tydens kampe:
- Sangbundel met kitaardrukke in Wordformaat of pdf-formaat
- Sangbundel sonder kitaardrukke in Wordformaat of pdf-formaat
Dit bestaan hoofsaaklik uit Jeugsangbundel 1 en 2 liedere.
Hierdie kan baie effektief uitgedruk word in A5 boekformaat (dus 4 bladsye per A4 bladsy).
****************
Jeugsangbundel 1 & 2 en Ander Liedere
Met kitaardrukke
- Aan Jesus, Koning, al die eer!
- Aan almal wat hom aangeneem het
- Aan die Vader dank en ere
- As ek in die aand na sterre kyk
- Al jul volke klap jul hande
- Al was ek nie daar nie
- As ek soek
- Bly volhard soos atlete
- Dankie, Heer
- Dona nobis pacem
- Duisende getuies
- Eer aan die Vader
- Ere aan God, bring Hom die eer!
- Eet die brood
- Ek bring U my lof
- Ek is bly
- Ek kyk op na die berge
- Ek roem U naam
- Ek was eensaam en verlaat
- Ek weet verseker
- Ek wil U lof verkondig Heer
- Ek wil die Here loof en prys
- Ek wil die Here loof
- Ere aan Jesus
- Genade, onbeskryflik groot
- God drie-enig
- God van yster en beton
- Halleluja, U is koning
- Heer, bly tog by ons
- Heilig, heilig, heilig is die Here God
- Heilig, heilig, heilig
- Helder skyn ons lig vir die nasies
- Hemelvader, ek aanbid U
- Here Jesus, U skyn oor almal
- Here, God van liefde
- Here, Redder, groot en magtig
- Here, ek sal U loof
- Hoor die blye eng’le sing
- Hy is Heer
- Hy’s die een wat ek liefhet in die môre
- Jesus, gróót bo almal
- Jesus, o dink aan my
- Jubel, o nasies
- Kom loof die Heer
- Kom prys hom alle nasies
- Loof Hom met die tromme
- Loof die Heer
- Maak die Heilige Gees ons almal een
- Majesteit
- Met die skemer daal die vrede
- O Heer, my God
- O diepte van die wysheid
- Ons God en Vader
- Ons aanvaar jou
- Ons is almal hier tesaam
- Ons is genooide gaste
- Ons loof U vir al U handewerke
- Oorwinningslied
- Op hierdie dag
- Praat ek mense-, eng’letale
- Saam wil ons die Here, prys vir al sy liefde
- Sing, Halleluja
- Soek allereers die Koninkryk van God
- Soek in God jou sterkte
- Soldaat vir Christus
- Soos ’n Vader vir sy kinders
- Soos ’n wildsbok
- Spreek Heer
- U het die brood gebreek
- U ken my deur en deur
- Vader, Seun, Heil’ge Gees
- Vader, ons eer U
- Visie vir die wêreld
- Vroeg in die môre
- Waar daar deernis is
- Want so lief het God die wêreld gehad
- Wees genadig, Heer
- Wees stil en weet: “Ek is die Heer”
1 Aan Jesus, Koning, al die eer!
{Jeugsangbundel 2, no 2}
1. Aan Jesus, Koning, al die eer!
Buig eng’le voor Hom neer,
buig eng’le voor Hom neer.
God gee aan Hom die koningskroon.
Refrein:
Kom loof Hom.
Loof Hom. (x5)
Loof Hom en volg Hom as u Heer!
2. Loof Hom, verlostes van die Lam,
wat om sy troon verkeer, wat om sy troon verkeer.
Sing alle volke, elke stam!
3. Eens sal verlostes almal saam
daar om die troon verkeer, daar om die troon verkeer.
Dan loof ons saam sy grote Naam.
2 Aan almal wat hom aangeneem het
{Jeugsangbundel 1, no 39}
Aan Dmalmal wat hom Aaangeneem het,
Dmgee die Here die Areg
Dmdat Gmhulle so sy Dmkinders word –
aan A7hul wat waarlik Dmin Hom glo.
Hul Gmwas eers nie sy Dmkinders nie –
hul Dmword dit A7nou deur sy DmSeun.
3 Aan die Vader dank en ere
{Jeugsangbundel 2, no 1}
1. Aan die DVader A7dank en Dere, laat ons Gsaam sy Emlof beA7sing.
Hy het Dal ons A7skuld verDgewe, laat ons AHom hulE7de Abring.
Hy’s geEmnadig en Dmagtig, Emdie BeGwerDker Emvan ons A7heil.
Kom ons Dloof Hom, A7kom ons Deer Hom vir EmonverDdienA7de Dseën.
2. Aan die DChristus A7ons aanDbidding – Hy’s dit Gwaardig, EmLam van A7God.
Hy kom Dleer ons A7wat is Dliefde – dit is ASy groot E7geAbod.
Hy’s geEmstuur deur die DVader – Emen so Gstuur DHy Emook vir A7ons.
Kom ons Dloof Hom, A7kom ons Deer Hom vir EmonverDdienA7de Dseën.
3. Aan die DHeil’ge A7Gees ons Ddanklied: Hy het Gons leer Emglo en A7bid;
Hy kom Dlei ons A7in die Dwaarheid; wil ons Avoluit E7beAsit.
Hy laat Emeer ons die DVader; Emleer ons Gdoen Dwat EmJesus A7vra.
Kom ons Dloof Hom, A7kom ons Deer Hom vir EmonverDdienA7de Dseën.
4 As ek in die aand na sterre kyk
1. AAs ek F#min die aand na Dsterre EkykA of die F#mgeure van die Dblomme Eruik
As ek A7sien hoe al die Dberge Elyk; dis wonderlik voorwaar.
AAs die F#mwinde deur die Dbome EsuisA, of as F#mdonderweer U Dkrag beEwysA,
As ek A7voel hoe lewe Din my bruis; Edis wonderlik voorwaar.
Refrein:
DAs ek sien hoe U met mense werkE;
met U liefde sonder maat of perkD.
As ek voel hoe U my lewe versterk,
dan Eweet ek U is meer as E7bloot maar net ’n Heer wat
Aver daar F#mbowe in die Dwolke E7troonA,
U’s die F#meen wat altyd Din my E7woonA.
Daarom A7voel my hele Dlewe skoon.
EU’s wonderlik voorAwaar (Ja U is, ja U is)
U’s E7wonderlik voorAwaar.
2. AAs die F#mbranders op die Drotse EbreekA of ’n F#mblom verkwik ons Dmet sy Ereuk
Is U A7baie meer as Dnet ’n Epreek; U’s wonderlik voorwaar.
ADaar is F#mniks O Heer vir DU te EkleinA, want U F#msorg ook vir ’n Dblaartjie EfynA.
En U A7bloed maak menseDhart rein; EU’s wonderlik voorwaar.
5 Al jul volke klap jul hande
{Jeugsangbundel 2, no 3}
1. EmAl jul volB7ke Emklap B7jul Emhande: B7juig tot Emeer B7van EmGod.
VerEmhef jul stem B7en Emroem B7sy EmNaam in B7elke Emstad B7op Emaarde!
Refrein:
GSing en sing en sing dan saam; D7loof en prys sy DgroGte DNaam,
want CHy is Koning D7ewig in die Ghemel en op GaarAde!
GSing en sing en sing dan saam; D7loof en prys sy D7groGte D7Naam,
want die CHemelkoning D7skenk ons Gsy B7geEmnade!
2. EmHy is KoB7ning EmeB7wig Emin die B7hemel Emen B7op Emaarde!
Die Emvolke kniel, B7die EmnaB7sies Emjuig oor B7al sy EmskepB7pingsEmdade.
3. EmOns gaan in B7sy EmtemB7pel Emin, Hy B7roep ons EmalB7mal Emsaam;
die Emskare juig B7en EmhoB7rings Emblaas, ons B7almal Emroem B7sy EmNaam!
6 Al was ek nie daar nie
{Jeugsangbundel 1, no 89}
1. Al Fwas ek Cnie Fdaar nie ek weet dit Dis Gmwaar:
Die C7krip en MaFria Dmmet die Gmkindjie by Chaar.
Dis Fasof Cdie Fengel die boodskap Dnog Gmbring
Van C7Jesus, sy Fvrede, Dmwat Gmharte Claat Fsing.
2. Al Fwas ek Cnie Fdaar nie, ek weet dit Dis Gmso,
Die C7herders en Fwyses Dmhet dit Gmeerste geCglo.
En Fdeur al Cdie Fjare bou Jesus Dsy Gmkerk:
Die C7Gees en die FWoord kom DmgeGmloof in Cons Fwerk.
7 As ek soek
{Jeugsangbundel 1, no 51}
1. Mans: AAs ek soek,
Dames: DAs ek Asoek,
Mans: In duister Etas,
Dames: In duister tas,
Mans: dan sien ek – Dhelder sterre skyn.
Dames: dan sien ek – Ehelder sterre Askyn.
Mans: En ek vra:
Dames: En ek vra:
Mans: Wat is die Emens?
Dames: Wat is die mens?
Mans: Dink God aan ons?
Dames: God dink aan ons!
Mans & dames: – Hy A46dink Eaan Amy.
2. Mans: AAs ek sien
Dames: DAs ek Asien
Mans: daar in die Ekrip
Dames: In doeke lê
Mans: die kindjie DJesus – mens vir ons…
Dames: die kindjie Jesus – mens vir ons…
Mans: sing ek saam
Dames: sing ek saam
Mans: met almal Esaam:
Dames: met almal saam:
Mans: – Hy het gekom
Dames: – Hy het gekom
Mans & dames: – God A46is Emet Aons.
3. Mans: AAs ek soek
Dames: DAs ek Asoek
Mans: op GolgoEta,
Dames: op Golgota,
Mans: en ek sien DJesus – straf verdra…
Dames: en ek sien Jesus – straf verdra…
Mans: dan weet ek:
Dames: weet ek ook:
Mans: U sterf vir Emy.
Dames: U sterf vir my…
Mans: U het die skuld
Dames: U het die skuld
Mans & dames: vir A46my EbeAtaal
4. Mans: AAs ek sien,
Dames: DAs ek Asien,
Mans: die leë Egraf,
Dames: die steen is weg,
Mans: hoor ek die Dengel: “Jesus leef!”
Dames: dra ek die boodskap: “Christus leef!”
Mans: Heer, U leef!
Dames: Heer, U leef!
Mans: U’t opgeEstaan,
Dames: dood is oorwin!
Mans: die dood oorwin!
Dames: My Here leef!
Mans & dames: Die A46HeEre Aleef!
5. Mans: AJesus, Heer,
Dames: DU’s my AHeer!
Mans: ons loof U Esaam!
Dames: Ons prys u Naam!
Mans: Laat, Heer ú Dliefde groei in my.
Dames: Laat naasteliefde groei in my.
Mans: Sing dan saam.
Dames: Sing dan saam,
Mans: almal teEsaam:
Dames: almal tesaam:
Mans: Die Here leef!
Dames: God, deur sy Gees.
Mans & dames: God A46is Emet Aons!
8 Bly volhard soos atlete
{Jeugsangbundel 1, no 35}
1. EBly volB7hard soos atC#mlete –
dis F#mGod wat ons Awedloop beBpaal.
Daar’s ’n Eskaar verG#mlostes wat Awag om die Ebaan
dat ons C#malmal die B7wenstreep sal Ehaal.
2. EElke B7las moet ons C#mafgooi
die F#msonde wat Amaklik verBstrik –
dat ons EGod se G#mpad met volAharding kan Eloop:
dis die C#mpad na die B7ware geEluk.
3. EHou die B7oë op C#mJesus –
ons F#mVriend, ons VerAlosser, ons BHoof.
Vir die Evreug daarG#mna het Hy Asmarte verEdra:
Hy beC#mgin en verB7sterk ons geEloof.
9 Dankie, Heer
{Jeugsangbundel 2, no 4}
(1) FDankie, BbHeer, C7dankie FHeer,
(2) Fwant U Bbis so C7goed vir Fmy.
(3) FAan u Bbtrou en C7liefFde
(4) Fis daar geen BbeinC7de Fnie.
10 Dona nobis pacem
{Jeugsangbundel 2, no 6}
(1) FDona Cnobis Fpacem Cpacem, BbDona Fnobis CpaFcem.
(2) FDo Cna Fnobis Cpacem, Bbdona Fnobis CpaFcem.
(3) FDo Cna Fnobis Cpacem, Bbdona Fnobis CpaFcem.
11 Duisende getuies
{Jeugsangbundel 1, no 49}
EmDuisende getuies Amdra die Heer se EmWoord
Amdeur die Emloop van AmeeuBe Emvoort.
EmAltyd roep die Gees en Amdie gemeente EmHom:
“AmAmen! EmHere AmJesBus, Emkom!”
EmHul wat Cdors het, Dkan die Gwater
B7van die Clewe Amvry BgeEmniet.
CMaar wie Amvals is Dhulle bly Embuite,
Dhulle Gvreugde Amgaan tot Emniet.
B7MôreCster en AmbruiBdeCgom:
B7Amen! CHere AmJeBsus, Emkom!
12 Eer aan die Vader
{Jeugsangbundel 1, no 2}
1. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het;
Eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend;
eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid –
aan God drie-enig ons lof en ons lied.
Refrein:
Eer aan die God! Die Heer van alle here
woon ook in son deur sy Woord en sy Gees.
Gee on die liefdie, geloof en vertroue
om u gehoorsame kinders te wees.
2. Heiland, aan U al ons dank en aanbidding!
U’t ons kom soek en van sonde gered.
Deur u verdienste kom ek na die Vader:
word ek sy kind, en hoor Hy my gebed.
3. Wek in ons liefde, o Heer, vir U woorde:
liefde laat lewe en waarheid maak vry.
U is die weg, U’s die waarheid, die lewe –
U woon in ons, laat ook ons in U bly.
13 Ere aan God, bring Hom die eer!
{Jeugsangbundel 2, no 13}
1. Ere aan God, bring Hom die eer!
Hy buig in liefde neer.
Profete se verwagting
gaan heerlik in vervulling.
’n Kind vir ons geskenk!
’n Seun vir ons gegee!
’n Koningskind is vir ons gegee!
2. God is met ons, Immanuel!
’n Engel deel dit mee.
Uiteindelik het Hy gekom,
Verlosser van die mensdom.
Kom buig nou almal neer!
Kom buig voor God, die Heer!
’n Koningskind is vir ons gegee!
4. Buig voor die Kind, hier in die stal.
Hy heers oor die heelal.
Ons wonderbare Raadsman.
Ons Vredevors, ons Vader.
Verheerlik hom tesaam!
Verheerlik hom tesaam!
’n Koningskind is vir ons gegee!
14 Eet die brood
{Jeugsangbundel 2, no 7, Tiazé}
Eet die brood, drink die wyn.
Kom na Christus, Hy stil u honger.
Eet die brood, drink die wyn.
Glo in Hom en hy les u dors.
15 Ek bring U my lof
1. Ek Dbring U my Bmlof, O EmHeilige AGod, my Emlof is ’n Aoffer aan DUA.
Ek Dbring U my Bmlof, O EmHeilige AGod, my Emlof is ’n Aoffer aan DUD7.
En ek Gsing, Awant ek DweetD7, my VerGlosAser U DleefD7,
Ek beGsing F#U BmgrootGheid Dtot in AewigDheid.
2. Ek Dbring U my Bmlof, O EmHeilige AGod, my Emlof is ’n Aoffer aan DUA.
Ek Dbring U my Bmlof, O EmHeilige AGod, my Emlof is ’n Aoffer aan DUD7.
Ja, ek Gkniel Avoor U DneerD7. U die GeAwige DHeerD7
En ek Ghef F#my Bmhart Gen my Dhande Aop tot DU!
16 Ek is bly
{Jeugsangbundel 2, no 8}
Ek is Gbly, ek is D7bly, ek verGbly my in die D7Heer.
GHy het my ’n D7nuwe A7kleed geDgee.
GHy het Dmy verBmlos. EmHy het Amy verD7los.
Ek is Gbly, ek is D7bly, soos ’n Gbruidegom en DbruidD7. GEkD7 is Gbly. (Slot)
GJesus is G7my Cblydskap. AJesus is A7my D7blydskap.
BJesus is B7my EmblydD7Cskap. GEkD7 is Gbly.
Herhaal van begin van tot by Slot.
17 Ek kyk op na die berge
1. DEk kyk Aop na die BmbergeD. GWaar vandaan Emsal daar dan hulp Akom?
DMy hulp Akom van die BmHereD, wat Ghemel en Emaarde kom Avorm.
Refrein:
Hy Dsal nie Gtoelaat dat jy Dval nie. Hy Dsal nie Gtoelaat dat jy Aswik.
DWant Hy Gsluimer en Hy Dslaap nie.
Hy Glaat jou ewig Emwandel in die Alig. Hy Glaat jou ewig Emwandel in die Alig.
2. DBedags sal die Ason jou nie Bmsteek nieD. GEn snags sal die Emmaan jou nie beAdreig.
DHy sal jou Auitgaan en jou BmingaanD beGveilig, beEmskerm en beAwaar.
18 Ek roem U naam
{Jeugsangbundel 2, no 9}
1. Ek Froem u Naam, ek Cwil graag sing.
Ek Fwil U eer, U Bbhulde bring,
want Fdaar is trou en C7liefde by U, FHeer.
Refrein:
FEk wil voor u C7almag buig C7met my hele Fhart getuig
van u groot ontCferming, C7genade vir ’n Fsterfling.
Ja, daar is Bbgeen einde C7aan u liefde Fnie.
2. My Fdiepste nood bring Cek voor U.
Ek Fbid tot U, ek Bbvra U, Heer,
sien Fmy tog raak, geC7nees my grootste Fseer.
19 Ek was eensaam en verlaat
{Jeugsangbundel 1, NO 29}
1. EmEk was eensaam en verBlaat –
al was Cmense rondom Bmy.
Daar was Emniemand wat my verBstaan.
Maar u CWoord kom toe helder na Dmy:
Refrein:
DKom na GMy toe Emalmal wat moeg en oorClaai is.
AmKom na DMy toe ek gee Grus.
D7Toe ek Gopstaan en, Emnog verward, my Chand in E7syne Amlê,
kry die Glewe sin – en Dvind ek rus in GHom.C G
2. EmMaar die twyfel kom toe Bweer:
is ek Ckind van God, of Bnie?
Maar sy Emwoorde kom helder Bdeur:
“Uit my Chande ruk niemand jou Dnie!”
3. EmNie meer eensaam en verBlaat!
En ek Cvoel nie meer so Bdig.
Want u Emjuk, Heer, is werklik Bsag;
en u Clas is ’n vreugde, dis Dlig!
20 Ek weet verseker
{Jeugsangbundel 2, no 10}
1. DEk weet verA7seDker Gdat Jesus Dleef:
Hy het my DsonAde uit E7liefde verAgeef.
DEk was verA7loDre, Gmaar deur sy Dbloed
Bmis daar nou GvreEmde A7in my geDmoed.
Refrein:
AHy is my DLeidsman, GHy laat my Dleef. Hy is OorGwinBmnaar – A7Hy is die AHeer!
Selfs as ek DstruiF#mkel, Gen het beDrou, Bmsal Hy verGgeEmwe; A7Hy bly geDtrou.
2. DLig is sy A7las Den Gsag is sy Djuk:
Hy gee verDmoeiAdes die E7ware geAluk.
DUit sy geA7naDde, Gliefde en Dtrou
Bmweet hul hoe GGod Emsy A7kinders beDhou.
21 Ek wil U lof verkondig Heer
{Jeugsangbundel 2, no 12}
DmEk wil U lof verGmkondig DmHeer,
GmU, my God en AKoning hulde Dmbring.
DmEk wil u Naam vir Gmaltyd Dmprys,
Gmelke dag wil Aek u lof beDmsing.
GmU, o Here, Dmis die AGrote DmGod;
GmU kom die Dmlof toe, AU alDmleen.
BbOndeurGm7grond’Clik Fis u Dmgrootheid,
Gmdaarom is U Awaardig om geëer te Dmword.
BbEk wil u Gm7lof CverFkondig, DmHeer.
GmU, my God en AKoning, hulde Dmbring.
22 Ek wil die Here loof en prys
{Jeugsangbundel 2, no 11}
1. Ek Gwil die D7Here Gloof en prys soGlank Das Gek nog Dleef.
Aan EmHom my A7dank en Deer bewys omEmdat Hy Amy verDgeef.
Nooit Ckan ek AmHom verGgoed nie, tog Cbly Hy Ggee en Dgee.
Ek Emsing dus D7steeds my ClofgeGsang aan Hom, my D7Redder, GHeer.
2. Ek wil dit wyd en syd vertel: die Here sorg vir my.
Hy het dit in sy Woord beloof: net Hy is god vir my.
In angste, laste, sorge, in vreuge en in rou
Kan ek sy waarborg steeds onthou: jou Redder sorg vir jou.
23 Ek wil die Here loof
{Ps 103}
1. Ek Ewil die Here C#mloof, met Aalles wat in B7my is,
Wil Eek Sy heilge C#mNaam loof, ek Awil die Here B7loof.
En Anie een van sy B7weldade verEgeet C#mnie.
Dis AHy wat al my B7sondes verEgeef.
Wat Aal my siekte geB7nees, en Emy red van die C#mgraf
En Amy met liefde F#men ontferming B7kroon.
2. Ek Ewil die Here C#mloof, met Aalles wat in B7my is,
Wil Eek Sy heilge C#mNaam loof, ek Awil die Here B7loof.
Wat Amy die goeie in B7oorvloed laat EgeC#mniet,
En Amy die jeugdige B7krag van ’n arend Eskenk.
Wat Aal my siekte geB7nees, en Emy red van die C#mgraf
En Amy met liefde F#men ontferming B7kroon.
3. Ek Ewil die Here C#mloof, met Aalles wat in B7my is,
Wil Eek Sy heilge C#mNaam loof, ek Awil die Here B7loof.
Ek Awil die B7Here C#mloofE. Ek Awil die B7Here EloofC#m. Ek Awil die B7Here EloofAE.
24 Ere aan Jesus
{Jeugsangbundel 1, no 6}
1. DEre aan Jesus – EmOfferlam van AGod –
DDat U Amens geDword het, Emeen was Amet ons Dlot.
DSo sterf ons die A7sonBmde Emmet U sterwe F#af;
BmLeef ons weergeEbore, F#asof Euit die Agraf.
DVoor U vergifnis, Emmoet die Bose Awyk –
DSo kom Aen herDstel U Emhier U A7koninDkryk.
2. DEre aan Jesus – EmLewensvors en AHeer.
DGroot en AopperDmagtig – EmGod wat Akan regDeer.
DDood en helse A7magBmte Emhet U klaar oorF#win.
BmU, die groot EHersteller, F#mgee die Elewe Asin.
DU wat U kerk deur EmWoord en Gees reAgeer,
DDra ons Ain geDnade – EmLewensA7vors en DHeer.
25 Genade, onbeskryflik groot
{Jeugsangbundel 1, no 38}
1. GeGnade, BmonbeCskryflik Dgroot
het GU aan Emmy beDwys:
verGlore Bmseun – ’n CwegloopDkind –
weer Emin die DvaderGhuis.
2. Ek Gis die Bmnaam van Ckind nie Dwerd –
wou Gself my Emsake Dreël.
My Glewe, Bmkanse, Ctyd en Dgeld
is EmnutteDloos verGspeel.
3. Maar GU sien Bmver, onCeindig Dver.
U Gsien my Emhonger, Ddors.
Want Gtoe ek Bmkom, my Cskuld beDly,
druk EmU my Daan die Gbors.
4. GeGnade, BmonbeCskryflik Dgroot:
daar’s Gfees, ek Emis weer Dtuis!
U GSeun bring Bmmy – verClore Dmens –
weer Emna die DvaderGhuis.
5. En Gjy, ou Bmmaat, daar Ceenkant Dweg?
Lyk Gof jy Emhonger Dly.
Kom Gna die BmVader; Ckom maak Dreg.
GeEmnade Dmaak weer Gvry.
26 God drie-enig
{Jeugsangbundel 1, no 61}
God drie-enig, wie is goed behalwe U!
Vader, Seun en Heilige Gees –
Heer, ons aanbid U.
Dankie, o God, vir u liefde.
Dankie, o Heer, vir genade.
Heer, vir u raad en vir u leiding –
dank aan U vir ewig.
27 God van yster en beton
{Jeugsangbundel 1, no 46}
1. AmGod van yster en beton,
Skepper van die E7vuurrooi Amson,
DmGod van suier, AmGod van stoom,
EGod van vuurpyl Amen GaAmtoom:
DmHemelGvors, U’s CGod van Ammag,
Heer van E7elke Ambron Gvan Amkrag.
2. AmU laat bliksemflitse slaan,
U beveel die E7stormorAmkaan.
DmSoos ’n arend Amin sy vlug
Eskeur die straler Amdeur Gdie Amlug.
DmMotor, Gtrein en CsatelAmliet –
U’s die E7God wat Amspoed GgeAmbied.
3. AmGod van kuns en wetenskap,
God van studie en E7vakmanAmskap,
DmGod van chemie Amen musiek,
EGod van orde en AmmeGtoAmdiek,
DmHeer van GWoord en Ckerk en Amdoop:
U sluit E7alle AmkenGnis Amoop.
4. AmHeer van heerlikheid en eer
wat die groot heelE7al reAmgeer,
DmU verbreek die Amdood se mag:
EChristus leef. Dis AmeGwig Amdag.
DmU het Gsondaars ClosgeAmkoop.
U is E7liefde, AmU Gis Amhoop.
28 Halleluja, U is koning
{Jeugsangbundel 2, no 15}
DHalleGluja, G7U is CKoning.
Ons aanD7bid U in u G6woGning.
U’s die GAlfa G7en OCmega,
daarom D7sing ons: HalleGluja!
29 Heer, bly tog by ons
{Jeugsangbundel 2, no 16}
(1) DHeer, Ably tog Gby AonsD.
(2) Die Ason is Gamper AonDder
(3) en die Anag word Gbaie AdonDker.
30 Heilig, heilig, heilig is die Here God
{Jeugsangbundel 1, no 15 of Jeugsangbundel 2, no 18}
CHeilig, heilig, GheiClig Fis die Here CGod.
CEk het Amswaar geGsonCdig Fteen sy Dm7groot geGbod.
Ons Cmense is vol ongeAregtigheid. O DHere, vergewe ons Gsondigheid.
Die Eaarde is vol van u Amheerlikheid. FU Dmis Gheilig, CHeer!
31 Heilig, heilig, heilig
{Jeugsangbundel 1/2, no 17}
1. DHeilig, AheiDlig, GheiDlig, Emheilig A7is die DHeerA.
DEng’le Ain Ddie GheDmel Embuig hul A7voor Hom Dneer.
DHere, F#mhoor my BbeEmde, A7hoor my Das ek Asing,
D7en aan U, my GVaDder, Emal my A7hulde Dbring.
2. DHeilig, AheiDlig, GheiDlig, Emheilig A7is die DHeerA.
DWie kan Ahom Dop GaarDde Emooit na A7waarde Deer?
DNogtans F#mroem ek BrondEmuit, A7weer en Dweer en Aweer:
D7Heilig, heilig, GheiDlig, Emheilig A7is die DHeer!
32 Helder skyn ons lig vir die nasies
{Jeugsangbundel 2, no 19}
1. DHelder Gskyn ons lig vir die CnaGsies,
’n Amhelder D7glans om die mense te verGlig
Dtotdat Gheel die wêreld kan B7sien U is die Emlig.
AmMag EmU Amlig, Heer, Ddeur D7ons Gskyn.
2. DVrolik Gklink ons lied vir die CvolGke,
’n Ampryslied D7bring al die nasies om ons Gsaam
Dtotdat Gheel die wêreld kan B7jubel oor u EmNaam.
AmMag EmU Amlof, Heer, Ddeur D7ons Gklink.
3. DBalsem Gbring herstel vir die CwonGde,
’n Amsagte D7salf vir die mense met hul Gseer
Dtotdat Gheel die wêreld kan B7sien dat U geEmnees.
AmMag EmU Amtroos, Heer, Ddeur D7ons Gbied.
4. DU Woord Gdra u hoop na die CnaGsies,
’n Amhartvol D7hoop om die volke te verGbly
Dtotdat Gheel die wêreld kan B7sien dat U beEmvry.
AmMag EmU Amhoop, Heer, Ddeur D7ons Ggee.
5. EU is AKoning, Heer, oor die DaarAde.
Die Bmmense E7vra na u wil om U te Aeer
Etotdat Aheel die wêreld kan C7juig dat U reF#mgeer.
BmLaat F#mU Bmryk, Heer, Ein E7ons Akom!
BmLaat F#mU Bmryk, Heer, Edeur E7ons F#mkom!
BmLaat F#mU Bmryk, Heer, EorE7al Akom!
33 Hemelvader, ek aanbid U
CHemelvader, Gek aanCbid U.
Koning EmJesus, Fek bring Dmlof aan UAm.
FHeilige GGees, ek verEmeer AmU,
vir Dmewig wil ek GU naam Cverhoog.
Refrein:
GHalleCluja, EhalleAmluja, ek buig Dmneer voor UF as ek Gsing.
GHalleCluja, EhalleAmluja, aan die DmKoning van die Geeue, AmCen.
34 Here Jesus, U skyn oor almal
{Jeugsangbundel 2, no 20}
1. AHere DJesus, U Askyn oor Ealmal,
Amet die Dglans van u Aliefde Eskyn U.
DSkyn op Eons tot ons C#moë F#moopgaan.
DMaak ons Evry om te C#mlewe F#mvoor U.
DSkyn oor Emy. GSkyn oor Emy.
Refrein:
ASoos Elig wat skyn Din die Bmdonker van Ehierdie E7wêreld,
Asoos Elig wat skyn, Dskyn die BmHeer Gin Eons.
AKom, JeEsus, kom Den verBmdryf al die EdonDker Ein ons.
AKom laat Eu liefDde die BmwêE7reld Aoorwin.
2. AHere, Dmaak my ’n Alig wat Ehelder
Askyn om Dliefde te Adra, al Everder.
DSkyn deur Emy tot die C#mhele F#mwêreld
Dweet dat EU vir ons C#malmal geF#msterf het.
DSkyn deur Emy. GSkyn deur Emy.
35 Here, God van liefde
GHere, God van Cliefde waar U Dook mag Ggaan,
Emwil ons in U skadu Amby U Dstaan.
GHoor ons dankgeCbede, Dhoor ons loflied Gstyg
as ons aan CU ons Amdank beDtuigD7.
GHere U geCnade het ons Dhier beGhou
Emin U hand van liefde AmvasgeDhou,
GMoet nooit van ons Cwyk nie,
Dskenk aan ons U Gseën.
Here Claat ons Amnooit alDleenD7.
Heer Jesus Glaat ons Cnooit alDleenD7
ons wil vir Gewig Cop U almag DsteunD7,
want elke B7knie sal Embuig en elke Dhart sal Gjuig,
Here CJesus D7neem ons bede Gaan.
36 Here, Redder, groot en magtig
1. GHeCre, GRedder, Dgroot en GmagDtig, GU oorCskou Amons GleDwensGpad.
GLei Cons Gin U Dlig en GwaarDheid Gtussen alCles Gwat D7verGwar.
DEk is nietig – GU’s genadig – GU het ook my hand geDvat: (my hand gevat)
GU het self ook Cmy Ghand Dkom Gvat.
2. GVir CU Gvolk, deur Dwolk, deur GvlamDme Ghet U Cself Amdie Gpad DgeGtoon.
GUit Cdie Grots, in Ddor woeGstyDne, Ghelder die CfonGtein D7laat Gstroom.
DGod almagtig, Glig en lewe Gkom van U genadeDtroon (genadetroon)
GU kom self Cdie Gpad Dons Gtoon.
3. GLei Cmy GHeer, na Ddie beGstemDming Gin u CRaad Amvir Gmy DbeGpaal.
GDat Cek Gleef en Dwerk met GvreugDde, Gwant dit sal CvolGharD7ding Gvra.
DHeer, U lyding Gbring bevryding: GU’t vir ons die kruis geDdra (die kruis gedra)
GMet my kruis Cvolg Gek DU Gna.
37 Here, ek sal U loof
{Jeugsangbundel 1, no 5}
1. GHere, Bmek sal U DloofB7, EmU Gweldade Broem.
U EmNaam sal ek Deer, alGmagtige CHeer,
want GU het Dwonders geGdoen.
2. GHere, Bmons sal U DloofB7, EmU Ghet ons verBlos,
Uit Emduister beDvry; ons Gharte verCbly –
Dit Ghet U Dlewe geGkos.
3. GHere, Bmek sal U DloofB7, EmU Gweldade Broem.
Dis EmU wat voorDsien, ons Gwil U graag Cdien
En GU “Ons DVader” Gnoem.
38 Hoor die blye eng’le sing
{Jeugsangbundel 1, no 55}
1. GHoor die blye Emeng’le GsingD Gwat E7aan Amons die GboodDskap Gbring:
G“Aan die hoë EmGod die GeerD – Hy kom B7ook Emop Daard AreDgeer:
GMense wat sy D7guns GgeDniet, Gkan Hy ware D7vreGde Dbied.”
Refrein:
CHy word Emens, die AmSeun Evan AmGod. DSo verGander EmHy Dons Glot.
CHoor die Eblye Ameng’Ele Amsing Dwat aan Gons Emdie GboodDskap Gbring.
2. GChristus het ’n Emmens geGwordD: Gin E7ons Amangste GHom DgeGstort.
GOp die tyd deur EmGod beGpaalD, het sy B7Seun Emna Dons AgeDdaal.
Gdaar’s geen prag vir D7Hom GbeDskikG maar ’n nedeD7riGge Dkrip.
39 Hy is Heer
{Jeugsangbundel 1, NO 53}
1. DHy is Heer (Hy is Heer), Hy is GHeer! (Hy is Heer)
Hy’s oorBwinnaar oor die dood en EmHy is DHeer. (Hy’s oorwinnaar oor die dood.)
Elke Gknie sal G7buig, elke Cmens erken – Hy GJesus is Ddie GHeer!
2. DHy regeer (Hy regeer), Hy reGgeer. (Hy regeer)
Van die Bregterhand van God, want EmHy is DHeer! (Van die regterhand van God)
Elke Gknie sal G7buig, elke Cmens erken – Hy GJesus Hy DreGgeer!
3. DHy kom weer (Hy kom weer), Hy kom Gweer. (Hy kom weer)
Op die Bwolke om te oordeel – EmHy is DHeer! (Op die wolke om te oordeel)
Elke Gknie sal G7buig, elke Cmens erken – Hy GJesus Hy Dkom Gweer!
40 Hy’s die een wat ek liefhet in die môre
Hy’s die CEen wat ek liefhet in die môre,
Hy’s die Een wat ek liefhet in die Gaand.
Hy’s die Een in die awendG7skemer,
Hy’s die Een in die midderCnag,
Hy’s die Wynstok, ons is die lote.
Hy’s die Pottebakker, C7ons is die Fklei.
Tussen Hom en my is daar Cnimmermeer
’n FskeiGdingsCmuur!
41 Jesus, gróót bo almal
{Jeugsangbundel 2, no 23, Liedboek 176}
1. CJesus, gróót bo Amalmal:
Sterke VerDmlosser, magtige GHeer en Heiland,
ImCmanuel – God is Ammet ons –
reddende DmHere, Glewende CWoord.A7
2. DHere, nie meer Bmtwyfel!
Vreugde en Emblydskap, lewe in A7oorvloed gee U.
ImDmanuel – God is Bmmet ons –
reddende EmHere, A7lewende DWoord.
42 Jesus, o dink aan my
{Jeugsangbundel 2, no 25, Taizé}
DJesus, o Emdink aan my A7wanneer U, Heer, in u Dryk kom.
BmJesus, o Emdink aan my A7wanneer U, Heer, in u Dryk kom.
43 Jubel, o nasies
{Jeugsangbundel 2, no 26}
Refrein:
EmJubel, o nasies dis die Koning B7wat Emaankom;
volke, wees bly en juig, verheerlik B7en Emprys Hom
1. GWie is die EreEmkoning, D7heerlik en Gmagtig?
EmHy is ImC7manuel, ons D7menswees deelGagtig.
2. GHy loop die stofpad, Emgaan deur D7dorpe en Gstede,
EmReik uit na C7siekes, bied geD7kweldes sy Gvrede.
3. GHy het ons skuld geEmdra, ons D7sondes verGgewe.
EmHy gee aan C7dié wat glo die D7ewige Glewe.
44 Kom loof die Heer
DKom loof die Heer, (Kom loof die BmHeer,)
alle knegte van die EmHeer, (alle knegte van die AHeer,)
wat snags in die Emhuis (wat snags in die Ahuis)
van die Here Dstaan. (van die Here staan.)
Hef op julle D7hande (Hef op julle hande) na die HeiligGdom (na die HeiligEmdom)
en loof die DHeer (en loof die AHeer), en loof die DHeer. (en Gloof die DHeer.)
45 Kom prys hom alle nasies
{Jeugsangbundel 2, no 30, Tiazé}
Kom Ebprys Hom alle BbnaCmsies.
GKom Cmsing, kom loof die Bb7Heer!
Kom Ebprys hom alle BbvolCmke.
Kom Fmsing, kom Bb7loof die EbHeer!
46 Loof Hom met die tromme
{Jeugsangbundel 1, no 7}
1. GLoof Hom met die tromme, Cloof Hom met die Gharp,
EmLoof Hom met die Cklinkende simDbale.
AMAlles wat Emasem het – Dloof, loof die GHeer!
CAlles wat Gasem het – Dloof, loof die GHeer!
2. GPrys Hom met jul stemme, Cprys Hom uit die Ghart.
EmPrys Hom in die Chemel en op aarDde.
AMAlles wat Emasem het – Dloof, loof die GHeer!
CAlles wat Gasem het – Dloof, loof die GHeer!
47 Loof die Heer
{Jeugsangbundel 2, no 31}
1. Loof die GHeer, G7Hy is Cgoed, loof sy Aheilige D7Naam;
laat Galles in die Cgroot heelal die GHeD7re Gloof.
Refrein:
GEk wil die Here Dloof, (Ek wil die Here loof)
D7loof met my hele Ghart; (loof met my hele hart)
GHy gee hul wat Amroep weer GnuD7we Gkrag.
2. Hy’t my GsonG7des verCgeef en Hy Amaak my sy D7kind –
laat Galles in die Cgroot heelal die GHeD7re Gloof.
3. Loof o GheG7mel, die CHeer, al die Aengele D7saam –
laat Galles in die Cgroot heelal die GHeD7re Gloof.
48 Maak die Heilige Gees ons almal een
{Jeugsangbundel 1, no 42}
1. BmMaak die EmHeilige Gees ons Bmalmal Emeen in geloof –
as sy Amliefde ons Clewe en ons Emeenheid beheers –
is ons Ameen in die CHeer, want Hy’s ons Amleier en ons EmHoof.
Refrein:
Vader, Chou ons om Jesus Amwil dan Ceen – waarlik Ameen.
Laat ons Bliefhê Cmet die Amkrag wat BmU verEmleenAmEm.
2. BmDaar’s een EmGees, en een Bmliggaam; daar’s een Emdoop en een hoop;
daar’s een AmGod en een CVader wat in Emalmal wil woon –
en Hy Amwoon waar ons Cliefde aan ons Ammedemens beEmtoon.
49 Majesteit
{Jeugsangbundel 2, no 32}
GMajesteit, G7glansryke CheerlikheidAm!
Ons wil GJesus, die EmKoning, hulde beAmwysD7!
GMajesteit, Hemelse Cheerlikheid,
Amstraal van sy Gtroon, tot waar ons D7woon. Ons wil Hom Gprys!
Kom ons Dloof, kom ons besing die Naam van GJesus!
Kom ons D7loof, kom ons aanbid, die Here ons GGodD7!
GMajesteit, Emheilige CheerlikheidAm!
D7Hy het geGsterf, ons heil verD7werf, Hy het oorGwin!
50 Met die skemer daal die vrede
{JBS 1, no 20}
1. GMet die skemer Emdaal D7die Gvrede,
grote God wat CalD7tyd Gwaak.
D7U is in u Galmag Dby my –
Gwat kan Bmy EmonDrustig Gmaak?
2. GHeer, vergewe Emal D7my Gsondes.
Maak my hart opCnuut D7weer Gskoon.
D7Laat my in u Gwaarheid Dlewe;
GDan sal Bek Emin Dvrede Gwoon.
3. GNeem ons: kinders, EmouD7ers, Gleiers,
in bewaring ChierD7die Gnag.
D7Môre dank ons GU vir Dgoedheid –
Ggawe Bvan Em’n Dnuwe Gdag.
51 O Heer, my God
{Jeugsangbundel 1, no 8}
1. EO Heer, my AGod, as ek in Deerbied Bmwonder –
en E7al U Awerke Eelke dag aanAskou:
Edie son en Amaan, die aarde, Dsterre, Bmwolke,
hoe E7U dit Aelke Edag so onderAhou.
Refrein:
Dan moet ek juig, my DRedder en my AGod!
Hoe groot is EU; hoe groot is AU!
Want deur die hele Dskepping klink dit Asaam:
Hoe heerlik, EHeer, U grote ANaam!
2.EEk sien die Aveld – die bosse, Dberge, Bmvlaktes.
Ek hoor hoe E7fluister Agrasse, Estroom en Awind.
EO Heer, U Asorg vir klein, vir Dgroot, vir Bmalles
en E7U sorg Adag na Edag vir my, U Akind.
3. EU Seun word Amens: in ons geDbroke Bmwêreld
kom E7vestig AHy sy EkoningsheerskapApy.
EHy maak weer Areg wat sonde Dhier Bmgeskend het.
Hy E7bring weer Ahoop en Eredding – ook vir Amy.
4. EU maak ons Adeel van al u Dgrootse Bmwerke.
U E7laat ons Abid, Heer Edat U ryk mag Akom.
EEn kom U Aweer, in heerlikDheid op Bmwolke,
maak E7U volAkome Enuut U eienAdom.
52 O diepte van die wysheid
{Jeugsangbundel 2, no 35}
1. O Gdiepte van die wysheid en D7kennis van God.
Hoe D7ondeurgrondelik is die Gweë van God.
GHeilig, D7heilig, Gheilig D7is die GHere, D7aGmen.
2. Wie Gkan ooit sy bedoeling volD7ledig verstaan?
Want D7uit Hom, deur Hom, tot Hom, is Gal wat bestaan!
GHom kom D7toe die GheerlikD7heid vir Gewig, D7aGmen.
53 Ons God en Vader
{Jeugsangbundel 2, no 36}
1. GOns CGod en DVaGder,
Ghoor ons Clof en DdankGlied.
GOns Cwil DU beGsing.
2. GOns CHere DJeGsus,
Gneem ons CvreugdeDofGfers
Gwat Cons Daan U Gbring.
3. GO CGees, ons DVoorGspraak,
Glei ons Cdeur u DwaarGheid
Gtot CaanDbidGding.
54 Ons aanvaar jou
{Jeugsangbundel 1, no 41}
Ons aanDvaar jou met die Aliefde van ons DHeer:
daar is F#mvrede waar sy B7liefde ons reEmgeerA
Mag dan Ahul wat A7sien dat Djy die Here Bmdien
ook beEmgeer om van Sy A7liefde meer te Dleer.
55 Ons is almal hier tesaam
{Jeugsangbundel 1, no 43; Jeugsangbundel 2, no 38; Liedboek 164}
1. Ons is Dalmal hier tesaam, verBmgader in sy EmNaam – verA7heerlik Hom.
Tot die Emdood was Hy getrou en A7daardeur is ons nou sy Deiendom.
Laat ons D7maak soos Hy ons sê: meF#mkaar steeds lief te D7hê –
en GHom bo B7alles Emeer. DLoof Hom, A7Christus, die DHeer.
2. Ons is Dalmal hier tesaam, verBmenig in sy EmNaam, verA7heerlik Hom.
Maak ons Emhart en mond en hand, ons A7kragte en verstand, u Deiendom.
Hou ons D7lewend deur u Gees, dat F#mons U lief kan hê, en GU bo B7alles Emeer –
DJesus A7Christus, die DHeer!
56 Ons is genooide gaste
{Jeugsangbundel 1, no 44}
1. Ons Dmis genooide gaste en Gmdaarom Cis ons Fhier,
Ons Dmis genooide gaste en Gmdaarom Cis ons Fhier.
Die DmHere Bbnooi sy Fkinders om Dmfees Cte Fvier,
Die DmHere Bbnooi sy Fkinders Gmom Dmfees Gmte Dmvier
2. U Dmis die lewensbrood, Heer, U Gmwil u Cgaste Fvoed,
U Dmis die lewensbrood, Heer, U Gmwil u Cgaste Fvoed.
Laat Dmons dan Bbmet verFwagting die DmHeer ContFmoet,
Laat Dmons dan Bbmet verFwagting Gmdie DmHeer GmontDmmoet.
3. Wil DmU, o Gees van waarheid, ons Gmlewens Cso Fbeheer,
Wil DmU, o Gees van waarheid, ons Gmlewens Cso Fbeheer.
Dat Dmons meBbkaar sal Fliefhê soos DmU Cons Fleer,
Dat Dmons meBbkaar sal Fliefhê Gmsoos DmU Gmons Dmleer.
57 Ons loof U vir al U handewerke
{Jeugsangbundel 1, no 13}
1. DOns Gloof U vir al U handewerke.
Ons Emloof U vir son en maan en sterre.
Ons Cloof U vir see en kontinente.
Ons Dloof U, want U is wonderbaar.
Refrein:
GOns prys dié God wat alles onderhou;
Emons prys die Seun vir liefde en vir trou;
Cons prys die Gees wat ons hier lei en bou.
DOns prys die Heer. Op God drie-enig kan ons Galtyd CverGtrou.
2. DOns Gloof Hom wat self ons pad kom loop het.
Ons Emloof Hom wat sondaars vrygekoop het,
beCseël die deurdat Hy ons laat doop het:
Ons Dloof U, o Jesus, wonderbaar.
58 Oorwinningslied
1. Ek Gsien in my gees die glorie en die almag van die Heer,
Die AllerChoogste wat in liefde oor Sy Gkoninkryk regeer
DHy’t beGlowe aan die einde op die B7wolke kom Hy Emweer.
Hy is AmKoning D7Hy regGeerD7.
Refrein:
GLoof Hom, prys Hom, Halleluja, Cloof Hom, prys Hom, HalleGluja!
GLoof Hom, prys Hom, HalleB7luEmja! Hy is AmKoning D7Hy reGgeer.
2. Die GHere is ons vesting wat vir altyd sal bly staan.
Hy beCskerm elke mens wat in geGloof na Hom toe gaan.
DHy’s ons Gskuiling, Hy’s ons wapen, Hy’t die B7vyand reeds verEmslaan.
Hy’s die Amrots wat D7ewig GstaanD7.
3. Kom Gdeel nou in ons loflied hef jou hande op na bo.
Blaas baCsuine, slaan die dromme en kom Gdans voor God se oë.
DKom Gleef in die oorwinning van sy B7Woord waarin ons Emglo,
Want Sy AmWoord sal D7ewig GstaanD7.
59 Op hierdie dag
{Jeugsangbundel 1, no 52}
1. EOp hierdie dag (Op hierdie dag)
het die BHeer gewerk (Ehet die BHeer gewerk)
BLaat ons die dag (Laat ons die dag)
dan met Evreugde vier (Bdan met Evreugde vier)
Refrein:
AOns dink vandag aan ’n Ewonderwerk: AGod wat verlos maak van Eons sy kerk!
Ons kan die dag (Ons kan die dag) nou met EvreugB7de Evier.
2. EOp hierdie dag (Op hierdie dag)
het Hy Bopgestaan (Ehet Hy Bopgestaan).
BOp hierdie dag (Op hierdie dag)
is die Edood oorwin (Bis die Edood oorwin).
3. EOp hierdie dag (Op hierdie dag)
is die BHeilge Gees (Eis die BHeilge Gees).
BOp hierdie dag (Op hierdie dag)
oor ons Euitgestort (Boor ons Euitgestort).
4. ELaat ons vandag (Laat ons vandag)
met ons Bharte werk (Emet ons Bharte werk):
BLaat ons aanbid (Laat ons aanbid)
en die EHere dien (Ben die EHere dien)!
60 Praat ek mense-, eng’letale
{Jeugsangbundel 2, no 40}
1. DPraat ek mense-, Aeng’-letale, Dmaar dis nie uit Dliefde Anie,
Dis my woorde Ahol simbole: Dklanke sonder AmeloDdie.
AAl kan Dek geAheime Duitlê, Aberge Bmdeur geE7loof verAsit,
Dof al het ek Aal die kennis – Dsonder liefde Ais ek Dniks.
2. DSonder liefde Asal my gawes, Dal my ywer, Dmy nie Abaat.
DNet die warme Ahart van liefde Dbly oorwin met Agoed die Dkwaad.
AOnreg Dkan dit Anie verDdra nie, Amaar dis Bmmet die E7waarheid Ably.
DDeur vergifnis, Ahoop, verwagting, Dkom die beste Ain ons Dvry.
3. DAl die tale, Aprofesieë – Dmet die tyd gaan Ddit verAby.
DNet die liefde, Adie volmaakte, Dkom en sal vir Aaltyd Dbly.
AWant geDloof gee Atroos en Drigting; Ana die Bm“eendag” E7reik die Ahoop –
Dmaar die liefde Ais die lewe! DGod is liefde. AEwig. DGroot.
61 Saam wil ons die Here, prys vir al sy liefde
{Jeugsangbundel 1, no 57}
(1) GSaam wil ons die Here Dprys vir al Sy liefde. D7Almal loof sy Ggrote Naam!
(2) GHy is goed vir Delk van ons; dank Hom uit een Gmond tesaam.
(3) GEen in Jesus, Conse Heer – Dwie Hom liefhet Ggee Hom eer;
(4) EmIn die Gees is Amons tesaam. DGod is liefde Groem sy Naam.
62 Sing, Halleluja
{Jeugsangbundel 2, no 42}
1. CmSing halleBbluja, loof die CmHeer.
(sing halleluja, loof die Heer.)
CmWees Hom geBbhoorsaam, bring Hom Geer.
(wees Hom gehoorsaam)
CmHy is ons GmMaker. AbHy’s ons VerEblosser.
(Hal – le – u – ja)
CmBring God Drie-Bbenig al die Cmeer.
2. CmSing HalleBbluja, loof die CmHeer.
(sing halleluja, loof die Heer.)
CmHy is alBbmagtig, hy reGgeer.
(Hy is almagtig, hy regeer.)
CmHy wek die Gmdagbreek, AbHy roep die Ebreënbui.
(Hal – le – u – ja)
CmBring God Drie-Bbenig al die Cmeer.
3. CmSing halleBbluja, loof die CmHeer.
(sing halleluja, loof die Heer.)
CmHy daal in Bbliefde na ons Gneer.
(Hy daal in liefde na ons neer.)
CmHy skenk ons Gmlewe, AbHy skenk ons Ebvrede.
(Hal – le – u – ja)
CmAan God Drie-Bbenig al die Cmeer.
63 Soek allereers die Koninkryk van God
{Jeugsangbundel 1, no 62}
(1) DSoek allerF#meers die Gkoninkryk van DGod; Gsoek na die Dwil van die AHeer.
DAlles wat F#mnodig is Gsal die Vader Ddan Gvir julle Dgee uit sy AoorDvloed.
(2) DHalF#mleGluDja, GHalDleAluja, DHalF#mleGluDja, GADmen, AADmen.
64 Soek in God jou sterkte
{Jeugsangbundel 1, no 47}
1. DSoek in God jou Asterkte, A7kry by Hom jou Dkrag
DMet sy wapenErusAting Eklee Hy ons met Amag.
Nie teen Dmedemense is ons worstelGstryd –
GMaar ons veg teen GSatan en sy Gsluwe EmlistigAheid!
DHy stuur bose Amagte Emin die A7wêreld Din,
Maar met A7God se Dwapens Emkan ons Ahul Doorwin.
2. DWaarheid en opAregtheid, A7altyd op hul Dpos
DMet die Blye EBoodAskap Edat die Heer verAlos;
Met geDloofsvertroue, as ’n skild wat Gkeer
GDaarmee kan ons Gelke aanval Gvan die Embose Aweer.
DHelm van verAlossing Emstewig A7op die Dkop
Veg ons A7met die DGeesswaard, Emdis die AWoord van DGod.
65 Soldaat vir Christus
1. GHeer ek’s soldaat hier in my Cland
Daar’s gevaar aan elke Gkant, maar my lewe’s in U Dhand.
U maak my Gsterk deur die Gees wat in my Cwerk
En U lei my deur U GWoord om U Cwil te onderD7skei.
Refrein:
Soldaat vir GChristus met die Cwapenrusting Daan
Soldaat vir GChristus ek sal Cvir die Heer se Dsaak bly Gstaan.
2. GHeer net vir U is ek solCdaat,
Here U stel my in Gstaat om die wedloop te volDtooi.
U laat my Gwen, want U het reeds self oorCwin,
By die kruis waar ek beGgin, Heer ek Cvolg net in U D7spoor.
66 Soos ’n Vader vir sy kinders
{Jeugsangbundel 2, no 43}
1. Soos ’n FVader vir sy Ckinders, soos ’n Dmkoning vir sy Cryk,
soos die Gmwagters op die Dmure wat die Gmhele nag Fdeur Bbkyk –
Amso, Heer, is GmU C7vir Fmy.
2. Soos fonFteine in die Cklowe, soos die Dmsterlig in die Cnag,
soos die Gmgeur van lenteDbloeisels, soos die Gmsonskyn in Fdie Bbdag –
Amso, Heer, is GmU C7vir Fmy.
3. Soos die Fbruid vir haar geCliefde, soos die Dmliefde vir die Chart,
soos die Gmolie vir die Dwonde, soos die Gmtroos is vir Fdie Bbsmart –
Amso, Heer, is GmU C7vir Fmy.
67 Soos ’n wildsbok
{Jeugsangbundel 2, no 44, Liedboek 163}
DSoos ’n Awildbok wat Bmsmag na Emwater, smag my Gsiel na A7U, O DHeer.
DU alAleen is my BmhartsverGlange en ek Em7bring aan A7U die Deer.
BmU alAleen is my Gkrag en Dskild, aan GU alleen wy ek Emnou myF#self.
DU alAleen is my BmhartsverEmlange en ek Gloof U A7as my DHeer.
68 Spreek Heer
{Jeugsangbundel 2, no 45}
GSpreek Heer, Cspreek Heer, Gwant u *dienaar D7luiD7ster.
GNet U CWoord, Heer, Gbring weer D7lig in D7duiGster.
* kinders
69 U het die brood gebreek
{Jeugsangbundel 1, no 24}
1. DU het die F#mbrood gebreek Deens by die Ameer.
DBreek nou die F#mlewensbrood vir Amy Eook AHeer.
EmWil steeds U Awaarheid Dmeer F#maan Emy ontAvou
DTot ek ook Emin U Woord my Em7Heer AaanDskou.
2. DU is die F#mlewensbrood, DHeiland vir Amy.
DU is die F#mwaarheid, Heer U Amaak Emy Avry.
EmU beeld straal Auit die Dskrif F#mso Ehelder Avoort.
DU soek ek EmHeer, Uself, o Em7LeAwend DWoord.
70 U ken my deur en deur
{Jeugsangbundel 1, no 32}
1. EU Bken Emy deur en deur: Weet Bhoe ek Evoel en E7dink.
AU maak van F#msonde vry, maak Dook van my u Bkind.
Refrein:
EOns wil u Bkinders wees, EalAtyd geBhoorsaam wees.
B7HeEre, verB7hoor Eons, Alei ons Bdeur u EGees.
C#HeF#mre, verC#7hoor F#mons, B46lei ons B7deur u EGees.
2. EMag Bu Ebevrydingswoord alBtyd voorEspoedig E7loop.
AMaak self die F#mpaaie oop na Delke hart en Boord.
71 Vader, Seun, Heil’ge Gees
{Jeugsangbundel 2, no 47}
1. EVader, Seun, B7Heil’ge EGees, Ehoe sal Aons u EheerlikB7heid
B7kan verwoord, u Elof beAsing Emet ’n B7aardse Estem?
Refrein:
EEer die Vader, Aeer die Seun, Eeer die AGees Eas B7God en Heer.
EEer ons God as AMajesEteit, Eloof Hom Atot Ein B7ewigEheid.
2. EWoord uit Woord, B7Lig uit ELig, Ekom as Amens op EaarB7de.
B7Bo begrip en Ebo verAstand Eis u B7grootheid, EHeer.
72 Vader, ons eer U
{Jeugsangbundel 2, no 46}
1. CVader, ons Dmeer U, ons Gloof U as BeCwaarder,
EmU wat heel die Fskepping onderGhou,
CU gee son en Freën, Eons ontvang u Amseën.
FHeel die skepping Gwentel om u Ctrou.
2. CJesus, ons Dmeer U, ons Gloof U as VerClosser,
Emons is u geFmeente hier teGsaam.
CHoor ons as ons Fsing, EU ons loflied Ambring.
FOns as vrygeGkooptes prys u CNaam.
3. CTrooster, ons Dmeer U, U Gwoon ook in ons Charte,
Emons is met U, FHeil’ge Gees, geGdoop.
CU wat rig en Flei, Estaan ons altyd Amby.
FU versterk ons Ggees, U gee ons Choop.
73 Visie vir die wêreld
1. AHere, in U Ehande skuil die F#msewe sterre Asaam.
AMaak U kerk ’n C#mmelkweg wat Dskitter Din U E7Naam
Dat selfs in Bm7donker Adae die Bmkosmos Eelke Amens,
Sal Euitroep: “DJesus, my begE7in my laaste Awens!”
AIn U skepperEhande is F#mons soos klompies Aklei.
AHeer, maak U geC#mmeentes feesDvierend DtoegeE7wy,
Sodat die Dmensdom voel en Asien: U Bm7Gees laat E7ons in liefde AdienE7.
Refrein:
Want U’t ’n Avisie vir die F#mwêreld, vir die Bmkerk het U ’n E7droom.
SaamgeAsnoer kan ons dit F#mwaar maak met die Bmkrag wat van U E7stroom.
Ja, U’t ’n Avisie vir die F#mwêreld, vir die Bmkerk het U ’n E7droom.
SaamgeAsnoer kan ons dit F#mwaar maak met die Bmkrag C#mwat Dvan EU Astroom.
2. AOm soekend op ons Eknieë saam die F#mHeer se wil te Avra.
ASy Naam met trots te C#mdra, in Sy triDomftog Dsaam te E7stap.
Om na meBm7kaar te Areik as BmGod se EhuisgeAsin:
’n Eband van Dliefde wat by E7my en jou beAgin.
ADat die blydskap van U Eboodskap wat die F#mwêreld hoop kon Abied
ADat U omgee vir die C#mmensdom, in ons Ddoen en Ddien geE7skied.
Dit is die Dpad wat U kerk wil Agaan: dit Bm7bly die E7sin van ons beAstaanE7.
74 Vroeg in die môre
1. GVroeg in die môre Emsaam met die sonsopCkoms sien ek U Dliefde
En Glaat in die nanag as Emstilte oor alles Cdaal, voel ek U Dvrede.
Refrein:
GDankie vir liefde, Emdankie vir lewensCkrag en elke Dmooi dag.
GDankie vir vrede, vir Emalles wat U my Cbied – ontvang my DliefdesGliedDCG.
2. GEn as ek opstaan Emtref die gedagte Cmy; dis net Dgenade!
En Galles wat ek maar Emasvanselfsprekend aanCvaar, is bloot ’n Dgawe.
75 Waar daar deernis is
DWaar daar Adeernis Bmis en EmliefAde. DWaar daar Adeernis Bmis, Gdaar is AGod die DHeer.
76 Want so lief het God die wêreld gehad
{Jeugsangbundel 2, no 49}
Want so Alief het E7God die Awêreld gehad
dat DHy sy eniggeAbore Seun geBmgee het,
geAgee het, sodat Delkeen wat in Hom Eglo
nie verAloA7re mag Dgaan nie, maar die Aewige E7lewe kan Ahê.
AKen Hom in Aal jou A7weë, Dken Hom in Aal jou weë,
Adan sal EHy jou E7paaie gelyk maak, geAlyk maak, gelyk maak.
AKen Hom in al jou E7weAë.
77 Wees genadig, Heer
{Jeugsangbundel 1, no 25}
1. CWees genadig Heer, Fspreek my Cvry.
Ek is Emsondig Heer, Dmspreek my Gvry.
CHeer vergewe my, Fspreek my Cvry.
DmO CHeer, Gspreek my Cvry.
2. CU alleen kan help, Fpraat met Cmy.
Breek die Emstilte Heer, Dmpraat met Gmy.
CDeur U Woord en Gees, Fpraat met Cmy.
DmO CHeer, Gpraat met Cmy.
3. CNeem my aan, o Heer, Fmaak my Cvry.
Sien hoe Emvas ek is, Dmmaak my Gvry.
CVry om reg te leef, Fmaak my Cvry.
DmO CHeer, Gmaak my Cvry.
4. CHere, leer my bid, Ftot U Ceer.
Here, Emleer my werk, Dmtot U Geer.
CHere, leer my sing, Ftot U Ceer,
DmalCleen, GU tot Ceer.
78 Wees stil en weet: “Ek is die Heer”
{Jeugsangbundel 2, no 51; Liedboek 519}
1. “Wees Dstil Gen Dweet: Ek A7is die DHeer.
Ek D7spreek en Gwind en E7golwe beA7daar,
Ek Dsal Gook Djou A7geDtrou A7beDwaar.”
2. “Wees Dstil Gen Dweet: Ek A7is die DHeer.
Ek D7ken jou Gpyn, jou E7donkerste A7nag.
Ek Dis Gby Djou. A7Ek Dgee A7jou Dkrag.”
3. “Wees Dstil Gen Dweet: Ek A7is die DHeer.
En D7bring na GMy jou E7kommer en A7vrees.
Ek Dsal Gvir Djou A7’n DtoeA7vlug Dwees.”
4. “Wees Dstil Gen Dweet: Ek A7is die DHeer.
Bly D7waak en Gbid; volE7hard in geA7loof.
Ek Dis Gby Djou A7soos DEk A7beDloof.”