Kyk ook:
Sekularisme, is die afsydigheid, verwerping of uitsluiting van godsdiens en godsdienstige oorwegings. Woorde en begrippe wat hiermee geassossieer word isː
- antiklerikalisme
- ateïsme
- die begeerte om godsdiens uit te sluit van sosiale aktiwiteite van burgerlike aangeleenthede
- verbanning van godsdienstige simbole uit die openbare sfeer
- staatsneutraliteit teenoor godsdiens
- die skeiding van godsdiens van die staat
- ontwrigting van kerk
Kyk ook
- Sekularisme (Wikipedia)
- Om kerk en staat te skei