Sinkretisme is die vermenging van twee of meer verskillende gelowe, godsdienstige stelsels, of denkskole.
Verskillende gelowe sluit byvoorbeeld die volgende in:
‘n Voorbeeld van sinkretisme is Afrikateoloë wat beide Christene is, maar ook glo aan voorvaderaanbidding.
Sinkretisme vs universalisme
Die twee terme is baie naby aanmekaar. Beide het ‘n ruim huis beginsel.
Sinkretisme gaan oor die vermening van gelowe. Uit die definisie van sinkretisme behoort ateïsme uitgesluit te word, maar waarskynlik nie noodwendig nie.
Universalisme erken die verskille tussen gelowe, maar gaan spesifiek oor die gedagte dat baie paaie na die hemel lei. Op die ou einde kom universalisme neer op ‘n werkegeloof – jou werke op aarde sal bepaal of jy hemel toe kan gaan, aldan nie.
Kyk ook
- Sinkretisme (Wikipedia)
- Sinkretisme (eCKE)