Kyk ook:
Die volgende artikels handel oor Sinode Goudland pas nadat die NG Kerk ruimte gemaak het vir selfdegeslagverhoudings tydens die algemene sinode in Oktober 2019 (kyk 2019 NGK homoseksuele besluit).
*******
2019
- GOUDLAND: Sal hulle ‘band losmaak’ van NGK? (8 Nov 2019)
- NG Kerk: Skeuring dreig ná besluit oor homoseksualiteit (8 Nov 2019)
- Goudland Sinode hoef nie te skrik vir koue pampoen nie (11 Nov 2019)
- NG Kerk-Goudland: ‘Wat word van dominees wat nié wil skeur nie?’ (11 Nov 2019)
- Goudland se leraars veilig (12 Nov 2019)
- Reaksie op vrae uit Goudland (13 Nov 2019)
- Goudland Sinode 20 Nov 2019 – Ondersteuning uit 5 provinsies (14 Nov 2019)
- Goudland sinode breek nie weg nie en doleer ook nie (20 Nov 2019)
2020
- Goudland wys NGK het ‘reeds geskeur’ (15 Feb 2020)
- NG Kerk se bekgeveg kring uit (16 Feb 2020)
- Goudland: ‘Ons betaal wat ons kan’ (5 Mrt 2020)
- Sinode Goudland verklaar ‘n geskil met die Algemene Sinode (17 Mrt 2020)
- Goudland SBK (20 Oktober 2020)
- ‘Selfdegeslag-verhoudings bestaan nie in ons oë’ (24 Okt 2020)
2022
- Sinode besluit gou: Bly of gly oor gays (13 Feb 2022)
Kyk ook Sinode Goudland 2022.