Kyk ook:
Die 2023 Sinode van Wes-Kaapland het plaasgevind vanaf Maandag 8 Mei tot Vrydag 12 Mei 2023.
Vir die agenda, kliek HIER.
Die Sinodale taakspan vir gendergeregtigheid het onder andere die volgende in hulle verslag geskryf wat in die agenda ingesluit is:
Waaroor is ons opgewonde met die oog op die komende termyn:
- Ons betrokkenheid by die Seminariumprogram by Fakulteit Teologie, Stellenbosch
- Die ontwikkeling van ʼn selfstandige Queer/LGBTIQ+/Seksualiteitstaakspan vir die sinode
- Die moontlikheid van ʼn Genderlessenaar binne die sinodale strukture
Leemtes waaraan ons wil aandag gee in die komende termyn:
- Die skep van ʼn Genderlessenaar binne die sinodale strukture
- Opleiding ten opsigte van seksuele teistering (“sexual harassment training”)
- Kultuurverandering op sistemiese en strukturele vlakke
- Groter inspraak in die strukture van die sinode
Die mees kontroversiële besluit wat geneem word, is om die Algemene Sinode in Oktober later die jaar te versoek om artikel 44 van die kerkorde te wysig sodat die belydenis van Belhar as ‘n vierde belydenisskrif aanvaar kan word (kyk “Vrydag” hieronder).
Artikels
Maandag, 8 Mei
- Sinode van Wes-Kaapland: Marinus Theron neem oor by Nelis Janse van Rensburg
- Nuwe moderator, Mbeki se 8 punte en 11 afgevaardigdes wys verskeidenheid (Dag 1 van Wes-Kaapse sinodesitting opgesom)
- Moenie swyg nie, maan Makgoba by Wes-Kaapland Sinode
- Geroep. Gehoorsaam. (Video. Frederick Marais, Teologiese opleiding, 4 Mei 2023)
- ‘Ek is geroep en daarom hoort ek hier’ – Sinode van Wes-Kaapland 2023 (Video)
- Sinodenuus Dag 1
Dinsdag, 9 Mei
- Dag 2 van Wes-Kaapse sinodesitting – Leraars wil meer sensitief wees, nuwe assessor verkies, sinode gepeil oor veerkragtigheid (9 Mei 2023)
- Sinodenuus Dag 2
Woensdag, 10 Mei
- Só praat lidmate oor die huwelik (Dag 3 van die Wes-Kaapse Sinode)
- KYK: Hoe beleef afgevaardigdes Sinode van Wes-Kaapland 2023?
- Sinode van Wes-Kaapland 2023: Só beleef afgevaardigdes vanjaar se saamtrek (Video)
- Sinodenuus Dag 3
Donderdag, 11 Mei
- KYK: Ds Charlotte se uitdaging aan NG Kerk oor diversiteit (Dag 4 van Wes-Kaapland sinode)
- Sinodenuus Dag 4
Vrydag, 12 Mei
- Sinode van Wes-Kaapland: Afgevaardigdes wil kerkorde by Algemene Sinode wysig om pad vir Belhar te baan
- Sinodenuus Dag 5
Na afloop van die sinode
- Broers én susters praat op Wes-Kaapse sinodesitting (Wynand Beukes, 17 Mei 2023)
- Die ‘woke’ virus in die kerk (Dubois du Toit, 24 Mei 2023, 1:20:17)
Nuwe lede van die moderatuur
Tydens die sinode word die volgende moderatuurslede gekies:
- Marinus Theron (moderator)
- Marius Nel (ondervoorsitter)
- Charl Stander (aktuarius)
- Annelet Slazus (skriba)
- Jana van den Munckhof
- Riana Furniss
- Hendri Niehaus
- Elmarie Dercksen