‘n Sirkelredenasie (Engels=”circular reasoning“) is ’n logiese denkfout waar die persoon begin by die punt waar hy wil eindig. ’n Voorbeeld van sirkelredenering is wanneer iemand ’n fossiel se ouderdom bepaal uit die ouderdom van die gesteentes waaruit dit kom, en die ouderdom van die gesteente word bepaal uit die ouderdom van die fossiel.
Kyk ook
- Sirkelredenasie (Wikipedia)