Kyk ook:
Die sondvloed verwys na die wêreldwye vloed wat in die Bybel beskryf word in Genesis 6 tot 8.
Vir meer artikels oor die sondvloed, kyk:
- Die Bybel oor die sondvloed
- Was die sondvloed ’n globale vloed of slegs ’n lokale vloed?
- Hoe lank was Noag op die ark?
- Geologie
- Noah’s Ark Questions and Answers
- Noah’s Flood Questions and Answers
- Noah’s Flood and the Gilgamesh Epic
- Flood!
Tydlyn
Die volgende datums is volgens James Ussher:
- 2948 vC: Noag word gebore toe sy pa, Lameg 182 jaar oud was (Gen 5:28)
- 2448 vC: Jafet word gebore to Noag 500 jaar oud is (Gen 5:32)
- 2446 vC: Noag se tweede seun, Sem word gebore (twee jaar ná die vloed was Sem 100 jaar oud – Gen 11:10)
- 2349 vC: Noag gaan die ark binne
- 2348 vC: Noag verlaat die ark (Noag is 600 jaar oud)
- 2242 vC: Die toring van Babel
- 2188 vC: Misraim, seun van Gam, trek Egipte binne
- 1998 vC: Noag sterf toe hy 950 jaar oud is
- 1996 vC: Abraham word gebore
Die Bybel sê nie wanneer Noag die ark begin bou het nie.