Spesiale pleidooi (Engels=”special pleading“) is om ’n spesiale vergunning (gewoonlik met ’n klein waarskynlikheid) te maak as daar ’n geval is wat teenstrydig is met ’n hipotese om die hipotese te probeer beskerm.