Kyk ook:
Stephen William Hawking (8 Januarie 1942 in Oxford, Engeland – 14 Maart 2018) was ’n Britse teoretiese fisikus en kosmoloog.
Geloofsoortuiging
Hy was ’n ateïs. Om die ontstaan van lewe op aarde te verklaar het hy geglo dat lewe van ’n ander planeet gekom het (panspermia).
Vir meer artikels oor Stephen Hawking, kyk:
- Stephen Hawking (Wikipedia)
- Meer oor waarskynlikhede en Hawking