Strong se Konkordansie is een van die bekendse Bybelkonkordansies wat beskikbaar is.
Toegang tot Strong se Konkordansie kan verkry word by:
Vir ’n spesifieke hoofstuk in die Bybel, voeg die boek en hoofstuknommer by bogenoemde skakel, byvoorbeeld:
- “/Psalms 104“, “/Genesis 11“, “/1 Samuel 8” (Die spasies sal outomaties vervang word met “%20”)
In Strong se Konkordansie kry elke oorspronklike taalwoord ’n inskrywingsnommer in die woordeboek van daardie oorspronklike taalwoorde wat agter in die konkordansie gelys is. Dit het bekend geword as die Strongnommers (“Strong’s numbers”). Die Strongnommer vir Hebreeuse woorde begin met ’n “H” en die Griekse woorde begin met ’n “G”.
Om ’n spesifieke woord na te slaan word dit soos volg gebruik:
- Hebreeus: https://studybible.info/strongs/H4261
- Grieks: https://studybible.info/strongs/G907
Biblehub kan ook soos volg gebruik word:
- Hebreeus: https://biblehub.com/hebrew/4261.htm
- Grieks: https://biblehub.com/greek/3875.htm
Kyk ook
- Strong se Konkordansie (Wikipedia)