Hier volg ‘n kort oorsig oor Tafelberg gemeente Kaapstad:
- Tafelberg gemeente neem standpunt in teenoor Stellenberg (21 Jul 2019)
Kort na die Algemene Sinode in 2019 neem Tafelberg gemeente standpunt in teen selfdegeslagverhoudings en doleer:
- NG gemeente Tafelberg se standpunt oor SGV (Okt 2019)
- Tafelberg gemeente dolerend (10 Nov 2019)
Ds Chris Saayman gee sy steun aan Die Strand wat ook besluit om te doleer
- Ons doleer oor die algehele verval (24 Jul 2021)
Tafelberg tree uit die NG Kerk:
- Tafelberg gemeente tree uit NG Kerk (22 Jun 2023)
- Tafelberg: akte van opskorting (22 Jun 2023)
- Kaapse NG-gemeente distansieer hom van die NG Kerk (23 Jun 2023)
- Tafelberg Gemeente se nuutjie: Ons is klaar met Algemene Sinode én klaar gedoleer (28 Jun 2023)
- Kairos en Koinonia ‘het begrip’ vir besluit van Tafelberg NG kerk (28 Jun 2023)
- Frits Gaum: Dolerende Tafelberg wys op wye kloof (1 Jul 2023)
- Kruisverhoor: ‘Menslike magsgebruik lei nie tot koninkryk’ (2 Jul 2023)
- Tafelberg gemeente: leraar se legitimasie word beëindig (24 Sep 2023)
Tafelberg gemeente gee verdere verduideliking oor die pad wat hulle geloop het.
- Vrye gemeente Tafelberg: Die pad wat ons geloop het (2 Okt 2023)