Kyk ook: Die NG Kerk en homoseksualiteit Laaste sê moet lê by Woord en kerk se belydenisskrifte (5 Sep 2021)…
Kousaliteit, noodwendigheid of oorsaaklikheid, is die verwantskap tussen ’n gebeurtenis (die oorsaak) en ’n tweede gebeurtenis (die effek), waar die…
Kyk ook: Homoseksualiteit: vrae en antwoorde Anti-LGBTQIA vervolging Liefde is liefde The Return of the Gods (Jonathan Cahn) (2022) The…
Kyk ook: Die Bybel oor ware liefde vir God “Liefde is liefde” (Engels: “love is love”) is ’n slagspreuk wat…
Hamartiologie is the studie van sonde. Hamartiologie handel oor hoe sonde ontstaan het, hoe dit die mensdom beïnvloed en wat…
Bestialiteit is om seks met diere te hê. Bestialiteit in die Bybel In die Bybel word die opdrag gegee om mense wat bestialiteit beoefen met…
Wanneer daar gewoonlik van ontmitologisering in Bybelse terme gepraat word, word bedoel dat dinge soos Jesus se maagdelike geboorte, wonderwerke,…
In Rigters 12 word die woord Sjibbolet as ’n kodewoord gebruik: (5)Die manne van Gilead het die Jordaandriwwe na Efraim…
Met meganiese inspirasie word bedoel dat die Heilige Gees die teks van die Bybel woord vir woord vir die skrywers gedikteer…
Mutasies is doodeenvoudig DNS kopieerfoute. Wanneer DNS gekopieer word, word DNS wat foutiewelik gekopieer is, vernietig. Daar sluip soms egter…
Kyk ook: Geskiedenis van die Bybel Is Your Modern Translation Corrupt? Hoeveel integriteit het die Nuwe Testament? Oor verskillende Bybelvertalings…
As jy “missionale kerk” hoor, laat dit jou dink aan die Engelse woord “mission”, wat sending beteken en sending beteken…
Onder liberale teoloë word dikwels na die Bybel en die Bybelskrywers as “voorwetenskaplik” verwys met die doel om die Bybel…
Progressiewe openbaring (Engels=”Progressive revelation“) is die idee dat God met tyd dinge in meer detail openbaar. Voorbeelde is: Lewe na…
Kyk ook: Argument uit stilte Beroep op outoriteit Strooipopargument Ad hominem Aas en omskakel (Engels=”Bait-and-switch“) is ’n skelm debatsmetode waar…
Kyk ook: Skrifgesag en Skrifinterpretasie (Jan Louw) Die term skrifgesag (Engels=Biblical authority) dui op die mate waarin gebooie en leerstellings…
Natuurlike seleksie (Engels=natural selection) is die proses waar dinge verander deur tyd as gevolg van die beginsel van “oorlewing van…
‘n Spesie of ras (Engels=“breed”) het later ontwikkel deur middel van natuurlike seleksie of teling deur mense. Byvoorbeeld alle honde…
Soort (Engels=“kinds”): God het verskillende soorte diere en plante geskep aan die begin. Uit die verskillende soorte het spesies ontstaan.…
Metafisika (Engels=Metaphysical) is die teenoorgestelde van “materialisme“. Dit het betrekking tot die transendente (buite die limiete van ervaring en kennis) of…
‘n Megakronofiel is iemand wat glo dat die heelal miljoene of miljarde jare oud is. Kyk ook Skeppingsleer Wat is…
‘n Ideologie (Engels=Ideology) is ’n stel van bewuste en onbewuste idees wat ’n mens se doelwitte, verwagtinge en aksies vorm.…
Biomimiek (Engels=”biomimetics”) of biometrika is wanneer wetenskaplikes dinge uit die natuur kopieer. Daar is baie voorbeelde: Die studie van voëls…
Kyk ook: Hoekom glo ons in die bestaan van God? Ons unieke planeet aarde Waar kom God vandaan? Intelligente ontwerp…
Kyk Is evolusie ’n teorie of hipotese?
Ewigdurende beweging (Engels=”perpetual motion”) is beweging wat 100% effektief is. Dus, indien ’n ewigdurende masjien eers in beweging gesit word,…
Onverminderbare kompleksiteit (OK) (Engels=irreducible complexity (IC)) is ’n konseptuele toets vir intelligente ontwerpte komponente of stelsels. Daar word beweer dat…
Die raamwerk hipotese (Engels=framework hypothesis) is die idee dat Genesis 1 nie letterlik gelees moet word nie maar as letterkunde.…
Kyk ook: Aanhalings – Is Evolusie en die Bybel versoenbaar? Evolusie en Bybel onversoenbaar Hoe evolusie werk en hoekom dit…
Skeppingsleer of kreasionisme (Engels=creationism) is die geloof dat God geskep het soos in Genesis 1 beskryf word. Dus glo skeppingsleerders/kreasioniste…
‘n Sirkelredenasie (Engels=”circular reasoning“) is ’n logiese denkfout waar die persoon begin by die punt waar hy wil eindig. ’n…
Spesiale pleidooi (Engels=”special pleading“) is om ’n spesiale vergunning (gewoonlik met ’n klein waarskynlikheid) te maak as daar ’n geval…
‘n Strooipopargument (Engels=”Straw man argument“) is ’n skelm debatsmetode waar die persoon ’n argument stel soos hy dink of hoop…
Tropmentaliteit is wanneer mense nie die feite vir hulleself nagaan nie, maar hulle opinies grond op die opinies van ander. Dit…
Kyk ook: Ouderdom van die aarde Geologie Charles Lyell Uniformitarianisme of gelykmatigheid (Engels=”uniformitarianism“) is die teorie dat alle geologiese verskynsels…
Die antropiese beginsel (Engels=”anthropic principle“) is die waarneming dat baie aspekte van die heelal ten minste die voorkoms gee dat…
‘n Knoeifaktor (Engels=Fudge factor) is ’n faktor wat gebruik word wanneer die berekening nie ooreenstem met die werklikheid nie. Donkermaterie…
Kyk ook: Galileo Galilei Ons is in die middel Aanhalings – Kosmologie As van die bose Die Koperniese beginsel (Engels=Copernican…
Kyk ook: Lys van -ismes Hoekom glo ons in die bestaan van God? Naturalisme (engels=naturalism of methodological naturalism) is die…
Kyk ook: Lys van -ismes Hoekom glo ons in die bestaan van God? Materialisme (Engels=Materialism) is die teorie dat fisiese…
Soteriologie is die studie wat handel oor redding. Christene glo dat jy slegs gered word deur geloof in Jesus Christus…
‘n Skeptikus (meervoud=skeptici) is iemand wat aanvaarde oortuigings bevraagteken. Die woord skeptici word oorwegend gebruik om na ateïste te verwys.…
Tekskritiek is die wetenskap wat verskillende metodes aanwend en verskillende manuskripte vergelyk om te soek na die beste oorspronklike teks.…
Kyk ook: Ja vir homoseksualiteit mits jy selibaat bly? Selibaat verwys na ’n ongetroude status met seksuele onthouding, gewoonlik vanweë…
Promiskuïteit is die gebruik om seks te hê met verskillende seksmaats. Sinonieme: losbandig, egbreek, orgies, poliamorie Kyk ook Promiskuïteit (Wikipedia) Selibaat
Postmodernisme is een van die belangrikste filosofiese uitgangspunte. Dit is dat dit ’n deug is om onseker te wees of…
Pneumatologie is die studie van die Heilige Gees. Dit sluit gewoonlik die Heilige Gees as persoon en Sy werke in. Werke…
Ontluikende Kerk: In Engels is dit “Emerging Church”. Dit het postmodernisme as teologiese aanslag (kyk ook die definisie van “Postmodernisme”).…
Nuwe era is die Afrikaans vir “New Age”. Dit is daardie godsdiens waar die mens weggedoen het met die persoonlike God…
(Engels=Levirate marriage) ‘n Leviraatshuwelik is ’n verpligte huwelike van die broer van ’n kinderloos gestorwe man met dié se weduwee.…
Die volgende verduideliking word gegee in terme van die NG Kerk se kuratorium: Die kuratorium van die NG Kerk is…
Homoseksualiteit is die onderwerp wat gaan oor selfdegeslagverhoudings (verhoudinge van dieselfde geslag). Dit kan ook “selfdegeslagaangetrokkenheid” of “homoseksuele oriëntering” genoem…
Kyk ook: Evolusie en Bybel onversoenbaar Hoe evolusie werk en hoekom dit nie werk nie Probleme met evolusie Wat is…
Kyk ook: Skrifgesag en skrifinterpretasie (Jan Louw) Eksegese Hermeneutiek is Bybelse uitlegkunde (HAT). Dit is die studie om te bepaal…
Hier volg ‘n paar definisies van eksegese: Eksegese is die vertolking of kritisiese interpretasie van ’n teks. Eksegese is die…
Ekklesiologie is die studie of teologies-wetenskaplike bestudering van die kerk, die oorsprong van die Christendom, sy verhouding tot Jesus, sy rol…
Sodomie is alle vorme van seks wat as “nie-reproduktief” gesien kan word. So sluit dit seks met diere, orale seks…
Kyk ook: Lys van -ismes Volgens postteïsme was teïsme (God as ’n Goddelike Persoon – “Die Here is my herder”…
Die Christelike apologetiek het ten doel om Christene toe te rus om verantwoording te kan doen vir wat en hoekom…
Kyk ook: Doleer (Wikipedia) Doleansie 100 jaar gelede Nelis reageer op dolerende gemeentes (30 Sep 2020) Lys van NG gemeentes…
Kyk ook: Lys van -ismes Politeïsme is die teenoorgestelde van monoteïsme – die siening dat daar meer as een god…
Kyk ook: Lys van -ismes Monoteïsme is die siening dat daar slegs een ware God is. Die Christelike godsdiens val hieronder,…
Kyk ook: Lys van -ismes Deïsme is die oortuiging dat god/gode bestaan, maar nie met die werklikheid inmeng nie. God…
Kyk ook: Lys van -ismes Teïsme is om aan God te dink as ’n persoonlike God wat ’n verhouding met…
Historiese kritiek of skrifkritiek is die oorkoepelende naam vir verskeie metodes van skrifhantering waar die teoloog homself die reg toeëien…
Kyk ook: Lys van -ismes Gnostisisme is ’n mistieke godsdiens en filosofie wat elemente bevat van onder meer die okkultisme,…
Kyk ook: Lys van -ismes Agnostisisme is die leer dat ’n mens niks omtrent God of die hiernamaals kan weet…
Kyk ook: Chiliasme Wegraping Facebookgesprek oor eindtydsienings (21 Aug 2023) Eskatologie is die leer van die voleinding van die wêreld, die…
Kyk ook: Lys van -ismes Panteïsme: (“Pan” = Alles, “teïsme” = God) Dit is die on-Bybelse siening dat “alles God…
Kyk ook: Lys van -ismes “Pan” = Alles, “en” = in, “teïsme” = God God is in alles en alles…
Kyk ook: Lys van -ismes Sinkretisme Die Nuwe Testament oor redding Die Bybel oor die hel Universalisme (Engels=Universalism) is die…
Kyk ook Kerklike Afkortings. AS = Algemene Sinode ASK = Algemene Sinodale kommissie ASM = Algemene Sinode moderamen ATLAS =…
Engels = “World Council of Churches“, afkorting “WCC” Webblad: www.oikoumene.org Die Wêreldraad van Kerke (WRK) is ’n wêreldwye organisasie met…
Kyk ook: Ons is in die middel! Ons unieke planeet aarde Ver-sterlig-jong-aarde-probleem Aanhalings – Kosmologie Quasar with enormous redshift found…
Die volgende is ’n lys van vertalings en definisies wat nie maklik bekombaar is nie en in hierdie webblad gebruik…