Wie is Tristán Kapp?

Tristán Kapp het teologie gestudeer by die teologiese fakulteit van die Universiteit van Pretoria, dieselfde fakulteit waar predikante van die NG Kerk opgelei word.

Na sy studies het Kapp een van die stigters van Suid-Afrika se eerste Satanistiese kerk geword en was hy ook die aanbieder van die podsending The Friendly Satanist, oor die mites en kultuur wat Satanisme omring. Hy het sy doktorale studie gedoen oor Afrika-selfidentiteit en die konsep van ubuntu.

Hier volg ‘n paar artikels oor Tristán Kapp.

2 thoughts on “Wie is Tristán Kapp?”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui