Verskil tussen Presbiteriaanse en Metodiste kerk

Stigters

  • P: John Knox, 1560 in Skotland
  • M: Wesley broers Charles en John in 1739 in England

Calvinisme/Armenianisme

  • P: Calvinisme
  • M: Armenianisme

Redding/uitverkiesing

  • P: Totale verdorwenheid – God kies mense (“predestination”)
  • M: Nie totale verdorwenheid – Enigiemand wat in Jesus glo kan gered word.

Doop

  • P: Kinderdoop, besprinkeling
  • M: Kinderdoop, besprinkeling

Skrifgesag

  • P: Skrif bo tradisie
  • M: Skrif bo tradisie

Doodstraf

  • P: Gekant
  • M: Laat toe

Bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui