Kyk ook:
Op 18 April 2023 belê die Vrystaat ‘n spesiale streeksinode om te besluit oor die uitvoering van artikel 37 en besluit om eerder weer in gesprek te tree met die algemene sinode.
Daar word gestem oor ses opsies. Hier volg die ses opsies en die resultaat:
Opsie | Beskrywing | Resultaat |
---|---|---|
A | Neem nie nou ‘n besluit oor Artikel 37 nie. Wag vir AS in Oktober. | 2 (0.7%) |
B | Geen besluit. Versoek AS om artikel 32 te wysig dat gemeentes nie geografies hoef te assosieer nie. Skep 11de sinode. | 48 (16.1%) |
C | Voer artikel 37 uit. Breek dus weg van AS. | 48 (16.1%) |
D | Beginselbesluit om Art 37 later toe te pas. Begin solank om VS in twee te deel. | 6 (2.0%) |
E | Tree nie uit nie. Tree met Algemene Sinode van Oktober 2023 in gesprek om besluite oor die Skrif, huwelik, selfdegeslagverbintenisse, menslike seksualiteit, bestaan van die bose en teologiese opleiding in heroorweging te neem. (Bylaag 18 en Bylaag 19) | 186 (62.2%) |
F | Handhaaf status quo. | 9 (3.0%) |
299 (100%) |
Daar is ook tussen bylaag 18 en bylaag 19 gestem, wat beide uitgebreide motiverings vir Opsie E is. Die resultaat is soos volg:
- Bylaag 18 (verwoord die beswaarde gemeentes se standpunt): 137
- Bylaag 19 (bevestig die algemene sinode se siening): 149
Agenda: 18 April 2023 | Buitengewone Sinodesitting
Kyk ook
- Ek bid vir wysheid op buitengewone NG Sinode (Sybrand Strauss, 14 Apr 2023)
- NG Kerk Vrystaat: Ses opsies vir leiers en lidmate in Bloem wat vandag wil bepaal hoe los of vas dié streeksinode van die Algemene Sinode wil staan (Kerkbode, 18 Apr 2023)
- Ses opsies vir die NG Kerk Vrystaat (uit die agenda)
- NG Kerk Vrystaat: ‘Ons tree in gesprek met Algemene Sinode’ – Jan Lubbe (Kerkbode, 18 Apr 2023)
- NGK Vrystaat gaan in gesprek tree met algemene sinode (Volksblad, 18 Apr 2023)
- Theo Danzfuss skryf: Vrystaat Sinode stel teleur (Kerkbode, 20 Apr 2023)
- Persverklaring: Kairos Netwerk oor Vrystaatse buitengewone sinode op 18 April 2023 (20 April 2023)
- NG Kerk Vrystaat: Meerderheid wil in gesprek bly met Algemene Sinode en ander streeksinodes (Kerkbode, 21 Apr 2023)
- VS-Sinode dui nie rigting aan (Pieter de Jager, 21 Apr 2023)
- Pastorale brief aan gemeentes ná Vrystaat Sinode op 18 April 2023 (Jan Lubbe)
- VS sinode het eintlik nie besluit geneem, meen Kairos Netwerk (22 Apr 2023)
- Anton van Niekerk: Dít is waar die duiwel skuilhou (25 Apr 2023)