Kyk ook: |
Wentzel (JWV) van Huyssteen is ’n liberale teoloog en ’n evolusionis.
Hy het die Andrew Murrayprys vir die volgende boeke gekry:
- 1987: Teologie as kritiese geloofsverantwoording (kategorie Afrikaanse teologiese boeke)
- 2007: Alone in the world? (kategorie Christelike en teologiese boeke)
Hy is op 17 Februarie 2022 oorlede (kyk Wentzel van Huyssteen sterf – ’n teoloog van wêreldgehalte).
Kyk ook:
- Ferdie Mulder praat met prof Sybrand Strauss (24 Jan 2021)
- Die invloed van die evolusieleer op die teologie in Suid-Afrika
- US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen? (9 Mrt 2017)
- Só pak die teologie probleme aan
- Sondeval eintlik evolusionistiese ontwikkeling volgens NG-kerkbode
- Slegs sekere dialoog tussen wetenskap en teologie skynbaar noodsaaklik
- Om immer te glo … (3 Mrt 2012)
- Ope brief: teoloë pleit vir gays