Die volgende is ’n lys van vertalings en definisies wat nie maklik bekombaar is nie en in hierdie webblad gebruik word. Indien ’n woord nie gekry word deur alfabeties daarna te soek nie, probeer om die woord te soek deur Ctrl-F te druk en die woord in te tik.
Inhoudsopgawe
*******
Teologiese definisies
Seksuele eksklusiwiteit: Om jouself te verbind tot slegs een seksmaat. Dit beteken nie noodwendig dat voorhuwelikse seks uitgesluit is nie.
Seksuele inklusiwiteit: Om jouself nie te verbind tot slegs een seksmaat nie. Dit beteken dus dat voorhuwelikse seks ingesluit is.
Skrifkritiek of historiese kritiek
*******
Salem se hipotese: Kyk Salem Hypothesis
Skeppingsterme
- Antropiese beginsel
- Aksioom (Engels=Axiom): Vooropgestelde geloof/aanname.
- Aas en omskakel
- Biomimiek
- Ewigdurende beweging
- Koperniese beginsel
- Skeppingsleer/skeppingsleerder/kreasionis
- Raamwerk hipotese
- Hipotese
- Knoeifaktor
- Ideologie
- Intelligente ontwerp (IO)
- Onverminderbare kompleksiteit (OK)
- Materialisme
- Megakronofiel
- Metafisika
- Naturalisme
- Eweknie-evaluering / portuurevaluering / portuuroorsig (Engels=Peer review)
- Ewekniedruk: Wanneer mense die waarheid oor ’n saak weet, maar nie die moed van hulle oortuiging het om dit openlik te erken nie, en uit vrees vir verwerping ’n ander opinie steun. Kyk ook tropmentaliteit en Hoekom is daar soveel wetenskaplikes wat aan evolusie glo?.
- Rooiskuif
- Weerlê (Engels=Refute): Om ’n argument te weerlê.
- Sekulêr (Engels=”secular”): (1) Wêreldse eerder as geestelike. (2) Nie spesifiek met betrekking tot godsdiens of’n godsdienstige liggaam nie: bv sekulêremusiek. (3) Verwant aan of bepleit sekularisme. (4) Nie gebind deur kloosterbeperkings nie, veral nie wat deel uitmaak van’n godsdienstige bestel nie. Nie ’n gebruik van geestelikes nie. (5) Voorkom of waargeneem een keer in ’n era of eeu. (6) Duur van eeu tot eeu.
- Sirkelredenasie
- Soorte
- Spesiale pleidooi
- Spesie/ras
- Strooipopargument
- Teorie: Kyk Is evolusie ’n teorie of hipotese?
- Tropmentaliteit
- Gelykmatigheid/uniformitarianisme
- Operasionele wetenskap: Wetenskap wat getoets, herhaal en waargeneem kan word, soos bv motors, rekenaars, chemie, ens. Dit is anders as historiese wetenskap. Kyk Operasionele vs historiese wetenskap.
- Historiese wetenskap: Wetenskap wat nie getoets, herhaal of waargeneem kan word nie, soos bv oorsprongswetenskap (evolusie en skeppingsleer), argeologie, ens. Dit is anders as operasionele wetenskap. Kyk Operasionele vs historiese wetenskap.
Diere
Kyk ook Wetenskaplike klassifikasie.
- Amphibians: Amfibië (paddas, ens)
- Arthropods: Geleedpotiges
- Boney fish: Beenagtige vis
- Bowfin: Bowfin
- Brittle stars: bros sterre
- Cartilaginous fish: Kraakbeenagtige vis
- Cetacea: Walvisagtiges, setaseë (Mariene diere: walvisse, dolfyne en seevarke)
- Coelacanth: Selakant
- Corals: Korale
- Crayfish: Varswaterkreef (kyk “Lobster”)
- Crinoid: Seelelie
- Crustaceans: Skaaldiere (Diere met skubbe).
- Duck-billed platypus: Eendbekdier
- Earthworms: Erdwurms
- Echinoderms: Stekelhuidiges (diere met stekels)
- Flounder: Bot of platvis (plat visse)
- Goblin shark: Kabouterhaai
- Hagfish: Slymprik
- Herring: Haring
- Horseshoe crab: Hoefyster krap
- Humpback choral: Boggelrug koraal
- Iguana: Likkewaan
- Invertebrates: Invertebratas (Diere met hulle struktuur aan die buitekant. Bv insekte.)
- Jawless fish: Kaaklose vis (bv slymprik en lamprei)
- Lamprey: Lamprei
- Lobster: Seekreef (kyk “Crayfish”)
- Manatee: Lamantyn (‘n Mariene dier)
- Marine worms: Mariene wurms
- Marsupial: Buideldier (bv die kangaroo)
- Paddlefish: Spaanvis
- Pinniped: Pinniped (vinvoetige soogdiere soos robbe, walrusse en seeleeus. Dit sluit cetaceans, otters en mariene seekoeie (“manatee”) uit.)
- Porpoise: Seevark (In die setasee-orde saam met walvisse en dolfyne)
- Possums: Possums (Familie van die buideldiere)
- Prawn: Garnaal
- Rays (fish): Straalvisse (Alle visse met finne wat ondersteun word deur lang beenstroke bv die pylstertvis (“stingray”))
- Salmon: Salm
- Segmented worms: Gesegmenteerde wurms
- Shellfish: Skulpvis
- Slate pencil urchin: Griffel seekastaiing
- Sponges: Sponse
- Starfish: Stervis
- Sturgeon: Steur
- Tasmanian devil: Tasmaanse duiwel
- Vertebrates: Vertebratas (Diere met hulle struktuur aan die binnekant. Diere met ’n rugstring. Bv soogdiere en visse.)
Plante
- Poplar: Populier