Yolande Steenkamp

Kyk ook:

Yolande Steenkamp is ‘n anateïs.

Sy het die volgende petisies onderteken:

In “Post-metaphysical God-talk and its implications for Christian theology: sin and salvation in view of Richard Kearney’s God Who May Be” (September 2016) skryf sy:

Christian thought has traditionally ascribed the “fall” of the human race to the actions of Adam and Eve in the Garden of Eden. Through a thorough literary analysis, Chapter 2 engaged the Eden narrative on its own terms to show that this way of reading the Eden story is completely unfounded. An analysis of the literary motifs within their ANE context has revealed a narrative saturated in ambiguity, that resists any attempt to reduce its rich context to a supposedly singular interpretation. One reason for this is found in the parallels of the literary motifs with Canaanite and Mesopotamian mythology, suggesting that the narrative may have served the polemic function of condemning the worship of other deities, especially the goddess Asherah, during the development of monotheistic Yahwism. A responsible hermeneutic approach to this complex text would allow the multiplicity of meaning in the text to have its way with the reader. The Eden narrative, namely, confronts its reader with a unique view on the puzzling ambiguities of zir own life.

Death is seen as the natural culmination of a life blessed with many years, and not as a punishment for sin. The OT has nothing that resembles the doctrine of original sin or a personalised Satan figure as an attempt to explain the origin of evil.

Paul continues to interpret both Christ’s death and resurrection as further apocalyptic events that reveal God’s saving righteousness and signals the inauguration of the age to come. Paul understands the present time to play out “between the ages,” in an overlap of the present evil age and the age to come, which would commence with the Second Coming. Certain logical inconsistencies suggest, first, that Paul invented his pessimistic understanding of the human plight in order to accommodate his soteriological convictions, and second, that Paul was influenced by aspects of a dualistic worldview.

Kyk hoofstuk 8 met die opskrif “Chapter eight: Conclusion – toward a post-metaphysical understanding of sin and salvation”.

Kyk ook

1 thought on “Yolande Steenkamp”

  1. MOSES en AäRON en ESEGIëL en JESAJA en JEREMIA en PAULUS en JOHANNES en PETRUS en sovele getuies, het die Lewende GOD self beleef op verskeie maniere, en die Gees van GOD het hul gedryf tot hul skrywes, wat getuig van hul belewenis. Die BYBEL is maar ‘n dowwe spieëlbeeld van die toekomstige dinge, en was nooit bedoel om met parallelle vergelykings, ontmasker te word as onwaar of onbetroubaar nie. Dit getuig JUIS menigmaal van ons eie verdorwenheid, en nie van ons hoë intellek en beredenering nie – aldus ons eie opinie meestal van onsself, en dikwels, briljant vermom onder ‘nederige’ uitsprake en sovele voorwendsels/aanwendsels.

    JESAJA, MOSES, ESEGIëL, JOHANNES (o.a.) kan getuig van ‘n volslae onvermoë en kragteloosheid, toe hul met GOD in aanraking gekom het (bv. in JESAJA 6, OPENBARING van JOHANNES, vele plekke), ensomeer.

    Wanneer die ‘logos’ *** die drywer word van ‘n voertuig, en nie die krag van GOD se GEES en insig daaroor vanweë die GEES, maar vanuit die mens se ‘’vlees-denke’’, dan het die mens te make met die duiwel se werking IN homself (Sagaria 3:1, Lukas 4:1-13; Openbaring 13, ens) of met invloedryke werkinge of invloede van die duiwel, hetsy direk of deur mense, bv:

    – Mattheus 16:23: Maar Hy het omgedraai en vir Petrus gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir My ‘n struikelblok, omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van die mens
    – Openbaring 16:14 Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God.

    GOD HOMSELF het aan Johannes deur Sy Seun en Sy Gees, ‘n kragtige getuie gemaak oor die dinge wat was, wat is, en wat sal wees, ongeveer 1950 jaar gelede: OPENBARING 1:1-2, “Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan Sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van Sy engel aan Sy dienskneg Johannes te kenne gegee het, wat getuig het van die woord van God en die getuienis van Jesus Christus alles wat hy gesien het.”.

    Christus het ook telkemale male getuig oor waaroor die KERN van die Ou Testament per bedoeling, waarlik gaan, onder andere : Lukas 24:25-27, “ En Hy sê vir hulle: o Onverstandiges, met harte wat traag is om te glo alles wat die profete gespreek het! Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie? En Hy het begin van Moses en al die profete af en vir hulle uitgelê in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het.”

    Om Christus dus UIT te haal as die KERN in beide die OU en NUWE Testamente, beteken, aldus Christus Homself, dat só ‘n mens, geen verstand het nie: Die verstand is dus totaal AFWESIG waar CHRISTUS as kern, ook as afwesig aangevoer word in die ‘logos’ van alle aard.

    Die heerlikheid van die HERE, is die beeld waarna Sy Gees die mens tog wil verander, en NIE na die woorde daaroor nie. ‘’Natuurlik’’, sal selfs menige teoloog/leraar/christen aanroep, ‘’DIT is tog sinneloos en malligheid om so te suggereer’’. Maar gaan luister baie mooi na hul woorde EN hul dade: vér meer VLEESLIK, as wat hul meen, en daarom sien hul wel ‘n spieël op aarde, maar die ‘’VLEES-SELF-SPIEëL” (Jakobus 1:23).

    Persoonlik stem ek glad nie met Yolande saam nie, maar voor baie haar sou wíl stenig, maak maar baie seker, jul doen nie dieselfde nie. Baie doen WEL (veral vanuit behoudende teologiese platvorms, en voer aan, hul word ‘’vervolg’’, maar hul het GEEN idée van vervolging nie, maar maak aanspraak daarop). Dié trots is ver te hoog, om die eie ‘Fariseër-hart’ eens raak te sien, en het aan mense soos Yolande die wortels gegee van ‘n tipe van GLO reeds dekades gelede en nog voor haar geboorte, maar eien dit nie eens in hul eie denkpatrone nie.

    Hoeveel ‘’SATAN PETRUS-leraars’’ (Mattheus 16:23) is daar in die Kerk? Baie. Hoeveel ‘’SATAN-aanklaers’’ (Sagaria 3:1)? Baie. Woordverdraaiers (Lukas 4:1-13) ? Baie. Ensomeer.

    En om mens se punt te maak, gaan gerus na SEKULêRE sfere, waar die tekkie die grond slaan. Met my EIE oog en oor en hart (wat hul geskeur het) het ek dit beleef, waar Maatskappy hoofde, bestuurders, kollegas, aandeelhouers op soortgelyke wyse met ‘logos’ omgaan in Belasting, Rekeningkunde, Ouditkunde, Inligtingstelsels, Jaarverslae, Vergaderings, E-posse, ensomeer. En leraars/pastore/priesters/biskoppe/die Pous, het hul aangehelp.

    WANNEER sal leraars waarlik begin preek oor die ‘MUNTSTUK-VALS-HART’ in hul gemeentes? Hul doen nie, want hulself, IS daardie vals hart. Dit ook so ervaar in gemeentes oor jare heen.

    Maar drome, gesigte ‘bestaan’ mos nie meer (aldus REFORMASIE-brein), of waar dit wel sogenaamd geglo word (PINKSTER-DOMEIN), verkies ‘pastore’ (“pastors’’), ‘n visuele oor-en-oogstreling droom-gesig-spraak-uitleg.

    2 Korinthiers _3:18 En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.

    1 Korinthiers 13:12 Want nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is.
    Jakobus 1:23 Want as iemand ‘n hoorder van die woord is en nie ‘n dader nie, dié is soos ‘n man wat sy natuurlike gesig in ‘n spieël sien;

    *** Greek Words taken from Strong’s Exhaustive Concordance by James Strong, S.T.D., LL.D. Published in 1890

    Logos : log’-os – λόγος (G3056)

    something said (including the thought); by implication a topic (subject of discourse), also reasoning (the mental faculty) or motive; by extension a computation; specifically (with the article in John) the Divine Expression (that is, Christ): – account, cause, communication, X concerning, doctrine, fame, X have to do, intent, matter, mouth, preaching, question, reason, + reckon, remove, say (-ing), shew, X speaker, speech, talk, thing, + none of these things move me, tidings, treatise, utterance, word, work.
    Total KJV occurrences: 330

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui